Mystique 7

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 19 Des 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan gaste gestuur word, nadat die deposito betaal is, moet ingevul en teruggestuur word voor aankoms. Geen sleutels sal vrygestel word voordat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
As die woonstel beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur jouself of enigiemand anders, stem gaste in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien gaste by die woonstel aankom en vind dat daar skade is, rus die onus op gaste om die kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in 'n trust gehou word en in die bankrekening wat gaste voorstel, betaal word.
Gaste moet asb. pnthou om hul rekeningbesonderhede te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle uitstaande balans, reeds 7 dae voor aankoms, in die instansie se bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die woonstel toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal dit tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewing-periode lei.
Rook word nie in enige van die eenhede, woonstelle of huise toegelaat nie, en sou gaste in die huis rook sal hulle die breekskadedeposito ten volle verloor.
Moet nie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Handdoeke vir swem en bad
DStv-dekodeerder, insluitend die afstandbeheer en kaart.
Gaste moet hul eie skoonmaakmiddels en toiletpapier saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste, wat op versoek voorsien sal word, indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die verblyf kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief vir gaste wat veroorsaak word deur 'n handeling buite hul beheer nie. In die geval waar enige toestel buite werking is, kan die verblyf nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiefooi

In addition to the cancellation policy, a fixed R 700.00 fee applies to all cancellations.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 070
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 070
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Drive, Unit 7 Mystique, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245aec6336942251a5ebc942f22562f5f7273d453af2480789fcd84311dc9eb70b6420ce7c983ae52f2218a7cab1d48c2812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag (plek vir 6) Marine Drive Unit 7 Mystique 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.804600057002 30.412083220867
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang