Mzanzi Rock B&B Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mzanzi Rock B&B Guesthouse skuil in Emmarentia, 'n rustige, welige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis bied 'n stil toevlugsoord, maar is steeds naby genoeg aan die rep en roer van Afrika se besigste stad - hier by ons sal jy rus en vrede vir jou siel vind in 'n veilige omgewing.

Die verblyf bestaan uit 7 luukse kamers, 2 "superior"-kamers en 1 koninggrootte-kamer. Die luukse kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die "superior"-kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer en die koninggrootte-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit DStv, 'n waaier, verwarmer, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ons is gerieflike geleë naby verskeie geriewe soos Johannesburg se botaniese tuin, Emmarentiadam, Sandton City Winkelsentrum en die Rosebank Craft Market.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mzanzi Rock B&B Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za