Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Mzingazi Waterfront
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Dit het 'n baie mooi uitsig oor die seiljagte. Al is dit self-catering, sal ek dit verkies het as hulle die beddens opgemaak het en die woonstel uitgevee het bedags.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
At S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Eenheid soos geadverteer. Stoele buite gekraak, was te bang om te gebruik. WiFi en beter DStv-kanale sal 'n pluspunt vir die eenheid wees. Algehele netheid van die kombuis kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mzingazi Waterfront se terugvoer

Ons het uitstekende nuwe buitemeubels. Net soos die foto's. Hoop ons sien jou binnekort!

Mzingazi Waterfront
Louise J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Enkelreisiger

Was baie lekker.

Daar was geen koffie, suiker of melk staffies nie, so kyk daarna dalk. En dan 'n waterbottel met koue water in die yskas sal ook nice wees. Die stoele buite is almal gebreek en mens kon nie op dit sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9b11bd0940bfcda4189d63d4434f086f127b298fd4ee60366fee01c5657015cf97caf68a23a1030d917ba373f5e84325f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 42 Bridgetown Road 36 Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79245864135 32.081708873819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem