Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mzingazi Waterfront is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n kompleks in Richardsbaai en bied verblyf met asemrowende uitsigte oor die seiljagklub.

Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg. Dit beskik oor 'n slaaparea met lugversorging en 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n kombuishoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is sook 'n TV en gaste kan die pragtige uitsig oor die seiljagklub en skibootklub vanaf die woonstel bewonder. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en bied toegang tot 'n privaat strand.

Dit is naby plaaslike restaurante en slegs 260 m vanaf die privaat strand. Dít maak Mzingazi Waterfront die perfekte verblyfopsie vir diegene wat op soek is na 'n ideale strandwegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Mzingazi Waterfront sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Mzingazi Waterfront
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 5

Ligging

  • Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mzingazi Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9b11bd0940bfcda4189d63d4434f086f127b298fd4ee60366fee01c5657015cf97caf68a23a1030d917ba373f5e84325f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 42 Bridgetown Road 36 Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79245864135 32.081708873819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem