'n Biekie See
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alwynstraat 2, Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
'n Biekie See is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat gehalteverblyf bied. Dit is net 30 km buite Gqeberha (Port Elizabeth) in die Blue Horizon Bay se bewaringsarea geleë. Hierdie privaat kothuis is net 1 km vanaf die strand en is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met 'n geliefde.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes met die opsie vir 2 ekstra kinders. Dit het 'n dubbelbed en in die braaikamer is daar 'n dagbed wat slegs vir kinders is. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is langs die slaaparea en dit is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n mobiele werkstasie toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Hierdie kothuis het sy eie braai-area met 'n piekniektafel, skuifdeure en vensters. Buite is daar ook 'n draagbare braai. Daar is 'n buitestort met warmwater vir gaste wat van die strand af terugkeer. Hierdie kothuis is perfek vir 'n romantiese wegbreek of 'n lang vakansie, en die rustige atmosfeer maak dit ideaal vir 'n strandwegbreek.
Slaapplek
’n Bespreking by 'n Biekie See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Alwynstraat 2, Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink 'n Biekie See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alwynstraat 2, Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom