- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3km outside of Aliwal-Noord, , Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
N6 Guest Lodge is 'n luukse en elegante instansie aan die buitewyke van die stil, plattelandse dorpie Aliwal-Noord. Dit is tussen Oos-Londen en Bloemfontein. Verblyf word hoofsaaklik voorsien vir sake- en regering-reisigers. Ons instansie word baie professioneel bestuur.
Verblyf word aangebied in ruim slaapkamers met gemaklike beddens en gehalte linne. Daar is en suite-badkamers, toiletware, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het 'n kombuisie wat geskik is vir selfsorg. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea waar gaste kan ontspan en TV kyk. Buite het gaste toegang tot 'n tuin, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
N6 Guest Lodge is net 3 km van Aliwal-Noord af, langs die N6 op pad na Oos-Londen. Aliwal Noord het ook baie ander besienswaardighede van belang soos museums, geskiedkundige plekke en geboue, natuurreservate, 'n pragtige gholfbaan en San-rotskuns. Let asseblief daarop dat daar 'n waterskaarste is in hierdie omgewing. Gebruik asseblief die water spaarsamig.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Buyelwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3km outside of Aliwal-Noord, , Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink N6 Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Oos-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3km outside of Aliwal-Noord, , Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap