Na-Na-Be-Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Na-Na-Be-Lodge is op 'n 7 hektaar-grootte stuk grond teen die R24 net 6 km buite Magaliesburg. Dié lodge bied 'n rustige toevlugsoord met onbelemmerde uitsigte op die Magaliesberge.

Ons bied verblyf in 4 kamers wat verskillend versier is. Elke kamer het sy eie ingang, en suite-badkamer, en stoep.

Die lodge word omring deur 'n welige tuin met groot bome en 'n swembad. Ligte maaltye is beskikbaar in die koffiewinkel op die perseel.

Die hoofhuis is een van die oudste geboue en Magaliesburg en sy breë veranda omring basies die hele huis. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV. En 'n elektriese heining bied sekuriteit.

Na-Na-Be-Lodge skuil in 'n hoekie van die Magaliesberge met volop voëllewe. 2 Vriendelike honde en miniatuurponies bly op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Na-Na-Be-Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za