LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nacht Wacht Self catering | LekkeSlaap
+15

Nacht Wacht Self catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Nacht Wacht Self catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Roger R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige historiese plek met 'n baie aangename gasheer, Karen.

Het dit alles gesê en ideaal geleë ver van die skares.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful historical venue with a very pleasant host, Karen.

Said it all and ideally situated away from the maddening crowd.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Thank you so much, Roger and Annemie
You are such lovely people.
I could stay with you all night for a lovely chat.
Hope to see you again

Nacht Wacht Self catering
Attie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie L
Gesin met tieners

Uitstekende bekostigbare verblyf!

Dit was net 'n plesier om by Nacht Wacht oor te slaap. Skoon, netjies, stil met alles wat jy nodig het. Karen het uit haar pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak en selfs nie eers "load shedding" kon ons verblyf bederf nie. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige een wat verblyf soek in Bredasdorp. Ons slaap gereeld oor in ander dorpe/stede vanweë die kinders se sport en kan ek met alle eerlikheid se dat ons verblyf by Nacht Wacht uitstaan bo die ander plekke. Sien julle weer volgende jaar.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Liewe Lubbe gesin,
Jul was aangename gaste, hoop regtig om jul weer te sien.
Dankie vir my positiewe terugvoering, waardeer baie.

Nacht Wacht Self catering
Daleen D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Rustige "working farm".

Vriendelike ontvangs in 'n heel gemaklike cottage. Ideaal geleë tussen Struisbaai en Arniston. Alles wat jy nodig het in die huisie. Die Overberg is een van die mooiste dele van ons land.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Dankie Daleen vir jou raak en oulike beskrywing oor n "Rustige working farm"
julle was 'n oulike familie en welkome gaste.
Hoop om jul weer te sien.

Nacht Wacht Self catering
Keena W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss in a bottle.

The location was beautiful, well-kept and peaceful at its best. Karen met us on arrival and was accommodating, thus really making us feel welcome, giving suggestions of places to visit and ensuring that we had everything we needed. The welcoming goodies were such a nice touch and divine, I even requested where to buy it myself. All in all beautiful scenery and places that can drive out to and enjoy for the day, or stay in and laze back and enjoy the indoor fireplace which was an amazing feature and what sold me in the first place to stay over. Will definitely go back again.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Thank you Keena for staying with us.
You were fantastic, friendly and welcome guests.
So glad you did relax and enjoy yourselves.
Hope to see you again.
Thanx for a lovely review.

Nacht Wacht Self catering
Eloise A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise A
Gesin met klein kinders

Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis.

Baie gasvry, rustigheid, pragtige plaas en natuur, uitstekende verblyf. Sal nie weer enige ander plek in die Overberg bly behalwe hier nie!

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Gustav en Eloise.
Julle was wonderlike gaste , net jammer julle het so kort vertoef.
Hoop om julle weer te sien.

Nacht Wacht Self catering
Auline R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auline R
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie vriendelike diens, pragtige plaas en alles wat jy nodig het. So rustig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Very friendly service beautiful farm and everything you need so tranquil.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Auline

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. julle was bedagsame gaste, baie vriendelik en netjies.
Hoop om jul weer te sien.

Nacht Wacht Self catering
Andre L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met wonderlike gasvryheid.

Baie dankie Karen dat jy op kort kennisgewing jou ontferm het oor ons addisionele familielede wat die karavaan park van Arniston moes ontruim het weens die veldbrand op 12 Desember.

James H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay in the country.

A wonderful place to stay where it's quiet and peaceful, and you really feel like you're in the country. Karen was a great host who gave us a friendly welcome. The food in the restaurant is top-notch too! Very close to Bredasdorp for shopping and restaurants and not far from Arniston for swimming.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Thank you, James, for the lovely review and your visit.
You are welcome to come again and enjoy the beauty of Nacht Wacht.
Hope to see you again.

Nacht Wacht Self catering
Dane W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dane W
Gesin met klein kinders

Fantastic, no worries, escape from everything.

A lovely escape in the middle of nowhere. That's not to say it isn't comfortable. Each unit is well equipped, comfy, and quaint. There is lots of open space for the kids to explore, without too much concern for their safety. A fantastic little getaway.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Hi Dane,

Thank you so much for your positive review. You were wonderful guests that left the place very neat. You are the kind that appreciates nature and small things in life.
Hope to see you again.

Nacht Wacht Self catering
Sarah P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend.

Dis ware gasvryheid op sy beste! Plekkie pragtig ingerig. Banke in sitkamer net baie laag en diep. Moeilik vir ou mense om op te staan.

Hewan M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hewan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy farm accommodation. Great value.

This was a nice surprise. Well kept clean farm cottage with a nice fireplace. Everything needed as a base to explore the area.

Kim H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H
Gesin met klein kinders

Lieflik, knus, romantiese wegbreek.

Ons het lekker gebly! Karen is 'n goeie gasvrou. Perfekte ligging!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, cosy, romantic get away.

We had an amazing stay! Karen is a great host! Perfect location!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Thank you, Kim. Hope to see you again before you return to Belgium.

Nacht Wacht Self catering
Claire B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful peaceful spot in the countryside.

We had a lovely time here, it was very clean and comfortable, with all we needed. It was lovely and quiet. The only downside was no outside braai, and we battled to get hold of them to check in due to poor signal on the farm. Poor signal happens, but it would have been nice to have been warned and told where to go if we couldn't get hold of them due to signal issues.

Pieter D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies.

Vriendelike en professionele diens. Pragtige plek, baie skoon en netjies. Die WiFi wou net nie werk nie, maar dit gebeur maar.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

More Pieter,
Dankie vir die goeie terugvoer.
Hoop om julle weer hier te ontvang. Jammer vir die Wi-Fi konneksie wat soms op die plaas 'n uitdaging is.

Nacht Wacht Self catering
Theo C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stylvol.

Die ontvangs was hartlik en die verblyf wat 'n "plaas"-effek gee was stylvol en baie veilig.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Dankie Lallie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet.
Hoop om weer te sien. Veilige reis.

Nacht Wacht Self catering
Linelle W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linelle W
Saam met vriende

Lekker!

Was baie gawe mense. Plaasagtige belewenis. Baie tegemoetkomend.

Nacht Wacht Self catering's terugvoer

Dankie Linelle vir die positiewe terugvoering
dit was lekker om julle te ontmoet.
hoop om julle weer te sien
liefde
Karen

Nacht Wacht Self catering
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37fdb0caadfa4a5a7e10537d5ef2cff3bf1ef67849da8d2d44c0b159905cd82ec9e1098f6696aa9205e8c91e07024e02b743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Nacht Wacht Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.578351727985 20.111594796181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!