4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Viljoen Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nagmaalhuis is 'n knus kothuis op die platteland omring deur 'n welige tuin. Hierdie huis is in die prentjiemooi dorpie Bredasdorp, in die middel van die Overberg, sentraal in die toerismedistrik met fynproewerskos en wynplase in die omgewing.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die hoofsitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi. Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n lieflike stoep met buitesitplek, asook braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die platteland kan geniet.
Hierdie kothuis is naby winkels en wegneemeetplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 Viljoen Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Nagmaalhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Viljoen Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang