Naguiltjie B&B
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Naguiltjie B&B bied jou die perfekte oornag akkommodasie langs die N3 snelweg. Kom rus lekker in 'n gesellige oornagplekkie in Villiers, slegs 'n klipgooi vanaf die N3.
Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die sitarea het 'n TV en die kombuis is ten volle toegerus. Daar is ook WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat
- Gaste dink Naguiltjie B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 41, Villiers, 9840, Vrystaat