Patensie Akkommodasie by NaguiltjieKloof Akkommodasie | LekkeSlaap
+27
+27

NaguiltjieKloof Akkommodasie

  • Vanaf R1 700 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap

Beskrywing

NaguiltjieKloof Akkommodasie is 'n ongekunstelde selfsorg-eenheid op 'n sitrus- en aartappelplaas net 8 km van Patensie af.

Die kothuis skuil tussen die bome en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank, sowel as 2 enkelbeddens, is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof en Dover-stoof vir die koue wintersdae en -aande. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv op versoek.

Daar is 'n braai-area beskikbaar en gedurende die reënseisoen, vloei die rivier naby die kothuis. Let asb. daarop dat daar geen selfoonsein is nie en gaste word aangeraai om 'n SUV of bakkie te gebruik om die kothuis te bereik (3,3 km). Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die plaas het verskeie stap- en bergfietsroetes met pragtige uitsigte wat gaste lekker kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by NaguiltjieKloof Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir NaguiltjieKloof Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink NaguiltjieKloof Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 8 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 700
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery Plaas, Langs die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YTFkNjM5LTM1NTctNGYxMS04YmY3LWE1OTQ0ZWI3MDJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 4.7 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.725533372705 24.753566687172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za