Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nakai Beach

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 55, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R2 420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nakai Beach is 'n luukse boetiekblyplek in Trafalgar, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Die blyplek het 'n eklektiese, tropiese voorkoms met 'n randvloeiswembad. Die water is gesuiwer en oral op die perseel word omgewinngsvriendelike en nie-toksiese materiale gebruik.

Daar is 4 luukse kamers wat almal manjifieke see-uitsigte en privaat terrasse het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en dubbelwasbak. Geriewe in die kamers sluit 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Elke kamer is in 'n styl versier wat deur die eienaars se reise geïnspireer is.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en daar is veganistiese, vegetariese of konvensionele opsies by Cafe Gaugin. Op versoek word daar ook voorsiening gemaak word vir banting-diëte. Gaste het toegang tot die hoofsitkamer en die swembad- en joga-dek. Daaglikse joga-klasse word in die pragtige joga-ateljee op die perseel aangebied wat 'n uitsig oor 'n Balinese tuin het.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Ligging

  • Effingham Parade 55, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 55, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMjFhM2U5LWJlY2UtNDliYS1iNDllLWUzMmZiZTQxMTY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 2) 55 Effingham Parade Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963955 30.293123