Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nakambale Adventure Lodge

Tentekamp
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 km noord van Ondangwa, Ondangwa, 0000, Oshana
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nakambale Adventure Lodge is 'n unieke lodge met 'n ryk geskiedenis wat uit die 1880s dateer in Ondwangwa. Dié lodge word deur tradisionele huisies, palmbome en velde omring en is die ideale plek om tradisionele Oshiwambo-kultuur te ervaar.

Verblyf is in kampgeriewe wat op houtdekke gebou is met uitsigte, beskikbaar. Dit sluit luukse kampe, glanskampe en gewone kampe in. Die luukse tente het elk 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en gaste in die glanskamptente en gewone tent maak van gedeele badkamergeriewe met 'n stort, wasbak en toilet gebruik. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die lodge het sy eie kostuin en mielietuin. Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas soos die lapa wat as die hoofeetarea gebruik word, braaigeriewe en 'n swembad. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

In 1880 het 'n Finse sendeling, Martti Rautanen, hom in 'n plek genaamd Olukonda naby Ondangwa gevestig. Hy het die vertaling van die Bybel in die plaaslike taal voltooi en 'n koel, dikwandige modderkerk en huis vir sy gesin gebou. Hy het die bynaam Nakambale gekry na die hoed wat hy altyd gedra het wat soos 'n onderstebo mandjie gelyk het. Die Rautanen-huis is nou 'n museum en die eeu-oue kerk bly 'n treffende landmerk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Nakambale Adventure Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ulrike Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • 40 km noord van Ondangwa, Ondangwa, 0000, Oshana
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Osjikoto Namibië
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 km noord van Ondangwa, Ondangwa, 0000, Oshana
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd55e2cfe9cc79e70cdffbc035ebd5176b741d05c43367a826e7d5bcaa5e012e0a3b4968680766aae4165891f639e717ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 40 km north of Ondangwa Ondangwa 0000 Oshana 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.984809360956 16.023084215423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem