Namaqua House - 101A
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Burg Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Namaqua House - 101A is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad, in 'n veilige gebou. Die sentrale ligging maak dit 'n ideale keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike toegang tot die stad se besienswaardighede, restaurante en sakekerns.
Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl daar 'n slaapbank in die sitkamer vir 2 kinders is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eiendom is gerieflik geleë 'n kort entjie van Seepunt, Tafelberg, Kampsbaai en die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Baran Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Burg Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Burg Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang