Namib Desert Camping2Go
3 resensies
Tentekamp
Beskrywing
Verblyf word in 8 permatente aangebied en dis net 'n hanetreetjie vanaf die Namib Desert Lodge. Elke tent het 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis met 'n yskas, stoof, 'n wasbak, kookgerei en eetgerei op die terras buite. Elke tent het ook 'n buitebraai en 'n vuurput wat gaste in die rivierbedding kan sit om die natuur ten volle te geniet. Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi by die hoofarea van Namib Desert Lodge.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C19, Namib Desert Lodge, Sossusvlei, Solitaire, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom