Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namib's Valley Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Namib's Valley Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Suzan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Suzan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

We went there camping and yes I did not take a good look at the camping facilities when I did the booking. In my opinion, there are not enough shaded areas, and the ablution facilities are really not up to standard. We were really disappointed, especially considering the price for the camping facilities. We came from Namibgrens, where the camping places are 5-star and even cheaper. The lodge and the scenery are a photographer's dream, but sometimes there are campers who really need more than these camping places. I will never refer anyone to go camp at Valley of a Hills. The camping space is too small for 3 campers in a row. You know what, we were hot when we arrived there and did not even unload; we drove through to Swakopmund. The person at the lodge could not give us the WiFi password, and the

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ons het gekamp, die uitsig was asemrowend mooi, jammer ons moes 'n dag vroeër vertrek omdat die wind ongelooflik koud was en ons alreeds siekerig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Uitsonderlike ligging van die lodge, weg van alles en almal, en die etes was ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Ongelooflik!

Die uitsig is absoluut ongelooflik en slaan jou asem weg. Dit is amper te groot om in te neem. Hierdie is 'n moet vir elke reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Meer as wat ons verwag het, die kamers netjies en skoon, die maaltye met smaak voorberei. Sal enige tyd iemand aanbeveel om daar aan te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara V
Saam met vriende

Beautiful plek.

Ek sal vir seker weer daar bly. Dit was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda K
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig, maar die kamers kort baie aandag.

Die lodge gedeelte is pragtig en die uitsig is onbeskryflik mooi. Die kamers word beskryf as luuks, maar dit is nie die geval nie. Behalwe vir die feit dat daar nie kragpunte is nie (ons het daarvan geweet) het die helfte van ons groep glad nie water gehad nie. Die kos is uit die boonste rakke, ons het heerlik gekuier en geëet. Maar was baie teleurgesteld in die kamers aangesien ons baie betaal het om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib's Valley Lodge, Gamsberg Natuurreservaat, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda322af7fd67718a0f56f15eaf17ab5160cac5a041b552ee8c7a55fcc3609dd64c2ef90f60c5488ad800867f4645c672b155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Namib's Valley Lodge Gamsberg Nature Reserve 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.394138 15.934671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem