Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Narnia Guest House

Selfsorg
The Poolhouse
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n solderkamer met 'n enkelbed en word bereik via 'n skeepsleer. Hoewel daar 'n veilige reling is, is dit nie goed as gaste hoogtevrees het nie. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, potte, panne, groot yskas, wasmasjien, droograk, 'n tafel met 4 stoele, 'n rusbank en gemakstoele toegerus. Die eenheid het die volle DStv-pakket, 'n balkon met gemaklike sitplek, 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Daar is ook 'n kaggel en 'n olieverwarmer. Daar is 'n swembad voor die balkon met sonstoele en sambrele. Dit is nie omhein nie en gaste is verantwoordelik vir hulle kinders se veiligheid. Die eenheid is in 'n pragtige tuin met wandelpaadjies en bankies. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie en heelwat spasie vir 'n boot. Komplimentêre tee, koffie en seep word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Lookout
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is enkelbed in die solder en 'n uitvou-dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n fantastiese uitsig op die Knysna Koppe, strandmeer, rivier en dam aan die een kant en 'n uitsig oor die 2 dammetjies en die tuin. Daar is 'n balkon reg rondom die eenheid en 'n dek met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, potte, panne, yskas, wasmasjien, droograk, 'n tafel met 4 stoele en gemakstoele toegerus. Daar is ook sitplek op die balkon. Die eenheid het die volle DStv-pakket, 'n kaggel en 'n olieverwarmer. Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Komplimentêre tee, koffie en seep word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfntbqKrVUIXdJXuHoTF27cwAuxFunf0qqDaRVoXwxh2x4L783s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off Welbedacht and Narnia Lanes Estuary Heights 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.030582191474 23.01841841369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem