Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Knysna

The Poolhouse @ Narnia Guest House

The Poolhouse
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n solderkamer met 'n enkelbed en word bereik via 'n skeepsleer. Hoewel daar 'n veilige reling is, is dit nie goed as gaste hoogtevrees het nie. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, potte, panne, groot yskas, wasmasjien, droograk, 'n tafel met 4 stoele, 'n rusbank en gemakstoele toegerus. Die eenheid het die volle DStv-pakket, 'n balkon met gemaklike sitplek, 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Daar is ook 'n kaggel en 'n olieverwarmer. Daar is 'n swembad voor die balkon met sonstoele en sambrele. Dit is nie omhein nie en gaste is verantwoordelik vir hulle kinders se veiligheid. Die eenheid is in 'n pragtige tuin met wandelpaadjies en bankies. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie en heelwat spasie vir 'n boot. Komplimentêre tee, koffie en seep word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off Welbedacht and Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfntbqKrVUIXdJXuHoTF27cwAuxFunf0qqDaRVoXwxh2x4L783s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Off Welbedacht and Narnia Lanes Estuary Heights 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.030582191474 23.01841841369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang