5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Natures Way Farmhouse is sowat 9 km vanaf Nature's Valley en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende melkplaas wat deur die familie bestuur word. Die perseel word omring deur tuine en weivelde en spog met berguitsigte.
Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die derde 1 enkelbed het. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis spog met 2 stoepe met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste word genooi om die koeie te melk, die diere te geniet, die natuurlike woud te verken, en by die plaasstalletjie op die perseel rond te snuffel.
Nature's Valley, net 'n entjie se ry ver, bied pragtige strande en staproetes. Die omliggende area is ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos voëlkyk en om die nabygeleë Tsitsikamma Nasionale Park te verken. Natures Way bied 'n perfekte basis om die natuurskoon en besienswaardighede van die streek te ontdek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Natures Way Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang