Ladysmith Akkommodasie by Nauntons Guest House | LekkeSlaap
+74
+74

Nauntons Guest House

18 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 190 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Newcastle Pad (N11), , Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

Beskrywing

By Nauntons is ons trots daarop dat ons ons gaste bederf en hulle die ideale tuiste weg van die huis kan bied. Ons landgoed is 2 km buite Ladysmith in KwaZulu-Natal. Daar is 10 en suite-slaapkamers wat elk pragtig gemeubileer is en elke kamer beskik oor 'n 32" platskerm-TV met meer as 60 DStv-kanale en lugversorging. Ons bied 'n ontspanne omgewing vir toeriste en sakereisigers in die buitewyke van 'n dorp propvol geskiedkundige landmerke.

Daar is 'n heerlike driegang-aandete beskikbaar op versoek. Ons kan voorsiening maak vir alle spesiale dieetvoorkeure. Ons is trots op die kos wat ons voorberei en bedien net die heel beste gehalte. Daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar. Ons personeel is toegewyd daartoe om jou verblyf so plesierig as moontlik te maak. Ons het 'n enorme leefarea waar jy of die tuisteaterstelsel kan geniet, of net by die eerlikheidskroeg ontspan na 'n lang dag. Gaste is ook meer as welkom om die swembad te benut.

Ons kan ook troues reël van die begin tot die einde. Enige tipe troue kan geakkommodeer word: Westers, Oosters of Afrika. Dit maak nie saak hoe klein of groot jou begroting is nie, ons span kan 'n troue reël wat elke smaak, kleur en tema sal pas. Daar is 'n keuse van 'n paar venues op die perseel beskikbaar van die Thandana Wedding & Conference Venue tot 'n tuin-troue waar die paartjie ewige trou aan mekaar kan beloof onder 'n gazebo in 'n rustige omgewing.

Ons is 'n 4-ster-gastehuis met gratis WiFi in alle gastekamers, meer as 60 DStv-kanale in elke kamer, 'n driegang-aandete beskikbaar op versoek, House of Coffees VIP Gold & Mocha Java Filter Coffee in elke kamer asook die volgende tee in elke kamer: Five Roses, Rooibos, Early Grey, Groentee en Chamomile.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Nauntons Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Newcastle Pad (N11), , Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nauntons Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Ladysmith KwaZulu-Natal
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Newcastle Pad (N11), , Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MmY5ODcyLTkxNDctNGY0ZC05MmE1LTIzZDI4N2I4ODNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 4.6 Newcastle Road (N11) Model Kloof 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -28.521471607637 29.813895545616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za