Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica Deluxe

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Nautica Deluxe
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rachel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Gesin met tieners

Well-equipped and charming apartment exceeded our expectations.

We had a delightful stay at this apartment, enjoying its lovely ambiance and a partial sea view. The service provided by the owner was consistently excellent throughout our two-week stay. The well-equipped rooms, including additional bedding and towels, contributed to a comfortable experience. The kitchen's amenities also exceeded our expectations. We look forward to returning to this charming apartment in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Rachel, we are glad that you enjoyed your stay at Nautica. We look forward to your next visit. Stay safe and have a great year ahead.
The Nautica Team

Nautica Deluxe
Cladjeena V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Sal beslis weer daar bly. Alles was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Cladjeena, we glad you enjoyed your stay with us.

Please take care.

Nautica Team

Nautica Deluxe
Chantel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Gesin met tieners

Excellent.

Everything was neat and cozy. A home from home. One of very few vacations where we were sad to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Hi Chantel, bly om te hoor alles was na smaak, altyd welkom. Hartlike dank. Nautica span

Nautica Deluxe
Bernadette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B
Gesin met tieners

Absolutely great service. Thank you so much. We had a wonderful stay.

The agent James kept in touch with me before check-in and advised that we can check in earlier as we travelled from JHB and he said that we are a priority. He was awesome from the time I spoke to him. Leoni, the other agent that welcomed us, was absolutely friendly and warm. She explained everything in detail to us and made us feel welcome. The apartment was clean and had everything that we needed. It was beautiful inside. I have no complaints whatsoever. This was the loveliest holiday that we had. Thank you for everything. Will be using your services again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Bernadette, ons is bly ons kon van diens wees.

Hoop om julle weer te sien.

Nautica Span

Nautica Deluxe
Abel E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was puik. Verblyf was vinnig uitgewys en ons kon baie vinnig vestig.

Ons verblyf was heerlik, maar aangesien ons gevlieg het, is dit nie moontlik om alle kruideniers saam te ry nie. Wat ons gemis het was skottelgoedseep omdat ons as naweek reisiger dit nie nodig ag om skottelgoed seep ook saam te karwei nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Abel, dankie vir jul resensie, ons sal kyk na dalk 'n koningin-grootte bed.

Met dank

Nautica Span

Nautica Deluxe
Ghb B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghb B

Veilig en bekostigbaar.

Gasheer vriendelik en behulpsaam. Woonstel skoon en smaaklik ingerig. Veilige en rustige omgewing. Dubbelbed in hoofslaapkamer te klein vir 2 volwassenes. Lekker geslaap op die enkelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear G'rado,

Only a pleasure, hope to see you again.

Nautica Team

Nautica Deluxe
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Persoonlike verwelkoming was 'n verrassing en gemaklikke kommunikasie gedurende verblyf word wardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Johan, I am glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.
Nautica Team

Nautica Deluxe
Yasmina B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmina B
Gesin met klein kinders

Very comfortable, everything available that you can possibly think of. Best apartment this far we have stayed at including Strand's Beach Road.

Place very clean and neat. Beautiful view, quiet and peaceful. Very nice for kids. I would recommend bars being placed on the kiddie's room windows, it would give much peace of mind if they are in the room especially with toddlers. Really enjoyed our stay. First choice now.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Raseda, thank you for your valuable input. We certainly will make use of it, we are glad you enjoyed your stay with us.

With Appreciation,

Nautica Team

Nautica Deluxe
Antoinette A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette A
Saam met vriende

We were welcomed by a friendly lady who opened the gate to show us the apartment, it was neat and clean and comfortable.

The owner was friendly and stayed in contact with us up till we got there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Antoinette, glad we could be of assistance and that you had a pleasant stay.

Take care and God bless.

Nautica Team

Nautica Deluxe
Mymoena I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I
Gesin met tieners

Excellent unit with partial beach view.

The unit was neat and well located. Unit could do with air-conditioning as the wall fan in the main bedroom is very noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Mymoena, review and content noted with appreciation.

Thank you Nautica Team.

Nautica Deluxe
Lowhann B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lowhann B

Baie netjiese plek.

Baie netjiese, skoon plek. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Lowhann, ons is bly julle het jul tyd geniet, julle is enige tyd welkom.
Met Dank
Nautica Span

Nautica Deluxe
Wentzel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wentzel S
Saam met vriende

Baie goeie akkommodasie.

Die plek is skoon en netjies en baie sentraal geleë. Sal dit graag weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dit was goed om julle te leer ken , gaste so dierbaar soos julle is enige tyd welkom, met dank Nautica Span.

Nautica Deluxe
Mabel R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel R
Gesin met tieners

Dit was wonderlik. Baie veilig en ligging met see uitsig was fantasties.

Baie veilig en ons het ons tydjie terdeë geniet. Die see uitsigte was wonderlik en ons was naby verskeie eetplekke. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Mabel, julle is enige tyd welkom , ons is net bly julle het jul tydtjie geniet, mooi bly.

Nautica Deluxe
Peter G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter G
Gesin met tieners

There was a damp smell in the apartment from the one cupboard where there is a geyser and a drain inside.

The one round window is not covered and is located in the main bedroom. It is see-through and does not let you sleep past sunrise as the sun comes in early and the heat is unbearable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Peter G, our apology for any inconvenience caused, as the unit is on the third floor and the round window is tinted, we never had any challenges with our previous guest's, as the window gives a nice view of the ocean, however we will make use of the comment and fit a retractable blind in front of the window.

As for the smell, it was attended to , the P' trap went dry, as it is the over flow drain in case of emergency, overflow of the geyser.

Once again our sincere apology.

Nautica team.

Nautica Deluxe
Nicolene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker week gewees, baie netjies en lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Nicolene, ons waardeer jul resensie en is bly julle het jul tydtjie met ons geniet.
Nautica Span

Nautica Deluxe
Helgaard M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M
Saam met vriende

Baie goeie verblyf, ongelukkig swak bestuur.

Plek is baie goed. Bestuur uiters swak. Geen snippermandjie in kamers of badkamer. Geen spieël of hangers in 2de slaapkamer. Slegs een prop by kombuiswasbakke. Horlosie teen muur werk nie omdat gaste dan die batterye sou steel. Verwyder dan liewer die horlosie. Ketel maak nie oop nie, moet water deur tuit intap. Groentemessie se lem het gebreek met skil van lemoen! Aan ons is gesê daar is braaiplek in ontspanningsarea. Roosters in skokkende toestand. In hul eie woorde septies! Eers vanaf 3de dag het een van die gaste ons gewys hoe werk die selfoon om hek oop te maak. Die ander instaanpersone vir die bestuur het ook nooit geweet hoe nie en elkeen het ander verduideliking gehad. Was groot frustrasie om te kon in en uit met die motor. Aan ons is gewys hoe om skottelgoedwasser te gebruik. Toe ons alles ingepak het, en hy nie wou aanskakel nie, is aan ons gesê hy is ontkoppel en dame het dit ook nie geweet nie! Ons het nooit die verantwoordelike persoon ontmoet nie, elke keer iemand wat vir hom moes instaan en dan self nie seker was nie. Plaas ook net 1 ekstra sak vir afval in die kas. Dis 'n uitstekende woonstel wat pragtig ingerig is, ons sal graag weer soontoe gaan as aandag aan hierdie probleme gegee word. Die bestuur van die plek laat veel te wense oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Helgaard, dankie vir jul resensie, ons sal definitief werk maak van alle punte genoem.

Met dank.

Nautica Deluxe
Tristan J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan J

Was baie lekker, was gegroet by die deur en huis was baie netjies.

Kamers was baie gemaklik en skoonmaakdienste was nice. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Tristan, bly julle het jul tydtjie met ons geniet, julle is altyd welkom.
Nautica Span

Nautica Deluxe
Rinette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rinette V
Gesin met tieners

Dit was heerlik.

Baie netjies, baie skoon, sal definitief weer soontoe gaan. Enige negatief is dat daar nie WiFi of 'n swembad is nie, maar andersins perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Rinette, dankie vir jul resensie, ongelukkig, weens die misbruik van sommige gaste, en om die tariewe binne mark pryse te hou, moes ons die WIFI uitskakel. Ons sal alhoewel dit weer oorweeg.
Ongelukkig is daar nie n swembad nie, jammer. Onthou net julle is altyd welkom en hoop ons diens maak op vir dit.
Nautica Span.

Nautica Deluxe
Elmarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met tieners

Baie netjies, 'n huis weg van die huis.

Baie dankie vir julle vriendelike diens. Woonstel was baie netjies en skoon. Loopafstand van die see en mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Julle is altyd welkom, bly julle het jul tydjie geniet.

Nautica Deluxe
Hein V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met vriende

Heerlik, ontspanne atmosfeer

Het heerlik gebly. Naby die see en alle fasiliteite. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Hein, ons is bly ons kon van diens wees, julle is altyd welkom.

Nautica span.

Nautica Deluxe
Franscois E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois E

Awesome kliëntediens en wonderlike woonplek met als baie handig en goed ingerig. Ek sal dit enige tyd met gemak aanbeveel.

Die ontvangs was voortreflik. Die geriewe skoon en netjies en baie goed ingerig. Baie goed geleë en sal dit weet gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Francois, bly ons kon van diens wees, julle is altyd welkom.

Nautica Deluxe
Veronica M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend in 'n uiters netjies plek.

Nautica Deluxe bied alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Veronica, ons waardeer jul resensie, ons strewe om net ons beste te lewer.

Met dank

Nautica Span

Nautica Deluxe
Antoinette W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette W
Gesin met tieners

Heerlik!

Alles was presies soos geadverteer en baie netjies. Goeie en vriendelike diens. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Antoinette, ons is bly dat julle jul tydtjie geniet het, julle is altyd welkom.

Nautica Span

Nautica Deluxe
Francois L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met tieners

Goeie waarde, baie netjies, skoon, gerieflik en modern, veilig, en veilige parkering.

Minder geraas as teen die see, maar steeds mooi see-uitsig en klipgooi van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Francois, ons is bly ons kon van hulp wees, julle is enige tyd welkom.

Met dank,
Nautica span

Nautica Deluxe
Inesca B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inesca B
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Was a fantastic weekend. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Inesca,

We are glad you had a wonderful weekend, you are always welcome.

Nautica team

Nautica Deluxe
Ilke D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke D
Saam met vriende

Relaxing accommodation. Neat and beautifully furnished apartment with a sea view.

The service received from James even before checking in was beyond excellent and accommodative together with Dalene's friendly welcoming. We were even welcomed with coffee en rusks a very nice gesture by the owner. For the apartment itself was very neat and beautifully furnished and fully equipped for all our needs more than wat was expected. We had a view of the beach from the apartment which is within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Ilke

we are glad you enjoyed your stay, hope to see you soon.

Take Care and God Bless

Nautica Deluxe
Leon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies skoon en gerieflik.

Ek dink die groot verskil is die gasvryheid van James (eienaar) en Dalene. Ons was nog nie eers ingeboek maar was welkom laat voel. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Leon
Ons is bly dat julle Nautica gerieflik gevind het, dat julle die tydtjie geniet het en ons hoop om julle weer te sien.
Mooi bly onder die moeilike tyd wat ons in ons land beleef en kyk na jul self asseblief.
God seen
Nautica Span.

Nautica Deluxe
Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Gesin met klein kinders

Fantasties, gerieflik, rustig, energiek.

Ons het heerlik gekuier. Ons was baie vriendelik ontvang. Almal was baie hulpvaardig en het ons so tuis laat voel. Die fasiliteite was baie skoon en gerieflik en pragtig. Ons sal beslis weer kom kuier. Die see is ook so naby vir 'n vroegoggendstappie langs die see. Ons beveel beslis Nautica Deluxe aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Madeleine
Ons is dankbaar dat julle jul tydtjie by Nautica geniet het, jammer oor die DSTV wat nie onmiddelik aan was nie. Ons is net bly julle het die tydtjie geniet en sien uit daarna om julle weer te huisves.
Mooi Bly
Nautica Span.

Nautica Deluxe
Rene Darral B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene Darral B
Saam met vriende

It was good, peaceful and lovely.

Only thing that was short was the Wi-Fi and they must switch off DStv after you book out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Rene
Thank you for your comments, we will definitely look into it, glad that you enjoyed your stay.
With appreciation.
Nautica Team

Nautica Deluxe
Denzil G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil G
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet, veral die blyplek en die view.

Ek moet sê Dalene het ons lekker warm verwelkom en dit het gevoel as ons al jare daar bly. James wat ons op hoogte hou. Dit is definitief die plek en mense wat ek sal aanbeveel vir enige persoon wat vyfsterdiens soek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Denzil, ons is dankbaar dat julle jul verblyf geniet het, en hoop om julle weer te sien. Ons waardeer jul opmerkings en ons strewe om diens te liewer na beste van ons vermoee.

Met Dank
Nautica Span

Nautica Deluxe
Francois P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy wil he op een plek.

Die diens wat ons van Daleen, asook die eienaar, ontvang het was van die beste waarvoor jy kan vra. Hulle het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons makliker te maak in 'n moeilike tyd. Baie dankie julle. Die plekkie was smaakvol toegerus met alles wat jy nodig het. Die enigste kritiek sou wees die wheely bins wat op elke vloer geplaas is. Na 'n dag of twee in die Kaapse hitte begin dit sleg ruik. As dit in die parkeerarea geplaas word sou dit dalk beter werk. Dankie, weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Francois,

ons is bly ons kon van hulp wees, ek sal onmiddelik werk van jou aanbeveling maak, en dit onder die Regs Persoon van die gebou se aandag bring.

Met Hartlike Dank

Nautica Span.

Nautica Deluxe
Cheslyn J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Nautica Deluxe is an ideal place for a break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Dear Cheslyn

We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you soon.

God Bless

Nautica Team

Nautica Deluxe
Heidi B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Gesin met tieners

Veilig, netjies regtig waarde vir jou geld.

Dit is 'n pragtige plek alles is gerieflik en die diens was puik. Dankie vir 'n heerlike naweek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Heidi

Ons is bly julle het jul tyd geniet by ons, julle is enige tyd hartlik welkom.

Nautica Span.

Nautica Deluxe
Stephne C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne C

Baie netjiese en mees gemaklike verblyf. 'n Aanbeveling dalk vir plafonwaaiers of aircon.

Dit is 'n home away from home woonstel. Ek was baie beïndruk daarmee dankie James en Cynthia sowel as Daleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe Fazel en Stephne, ons is bly julle het jul verblyf geniet, ons sal definitief kyk na jul aan beveeling.

Hartlike Groete,

Nautica Span.

Nautica Deluxe
John P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Gesin met klein kinders

Fantastiese kuier in 'n stylvolle baie gerieflike woonstel.

Ontvangs by Nautica baie hartlik deur Dalene en sy was so begaan oor ons gerief. Die uitstekende uitsig, netjiese en goeie leefomgewing, is definitief goeie oorwegingsfaktore om weer te besoek. Eienaar verdien 'n pluimpie vir sy positiewe ingesteldheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica Deluxe se terugvoer

Liewe John, ons te Nautica is dankbaar dat jy en jou gesin die tydtjie geniet het, julle is enige tyd welkom.
Met Dank
Nautica Span

Nautica Deluxe
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsuDuTMsPpzZLbEI6RxOdEeDyrOP3ZV4zslA0AZNwJNe38rPSON?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 4 George Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.121978997875 18.832347992238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem