Nautilus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautilus is 'n selfsorghuis op die bopunt van 'n heuwel in Witsand. Die perseel bied 'n pragtige 180°-uitsig van die Breederivier vanaf die leefarea en balkon.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 1 het 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer.

Die goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea bied toegang tot die dek waar gaste die prentjiemooi uitsig kan geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel is 'n paar minute se ry vanaf winkels in die dorp, 3,5 km vanaf die strand en sowat 191 km vanaf George Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautilus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautilus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za