Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Nautilus
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Shabeer H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shabeer H
Gesin met tieners

Memorable.

Great location, view is amazing. The driveway is rather daunting. The venue offers a lot; however, it is a bit dated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sian R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian R
Gesin met klein kinders

Lovely home with stunning view of the Breede River!

We all extremely enjoyed our stay at Nautilus, the views were spectacular! The house is thoroughly equipped, which I loved! For larger groups of people, this house is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus se terugvoer

Thank you guys for your review. You respected the place and are always welcome to book again.
Regards Henny (Nautilus)

Nautilus
Cuan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cuan J
Saam met vriende

It was convenient, but there were a few issues.

There was a deep freeze that had something rotten in there. So the kitchen area and lounge stank. No toilet paper. It would be good for you to tell guests to bring toilet paper. The toilets also had a urine smell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus se terugvoer

Hi Cuan, thank you for your reply. Apologies for the deep freezer smell, unfortunately with all the load shedding and sometimes days without power in Witsand can cause this. The cleaners should have put toilet paper out and the toilets should have been cleaned. I have a new cleaning team and will take this up with them that it should not happen in the future. Regards. Henny

Nautilus
Jaco R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker naweek saam met vriende wat ons 'n 4x4 -oete gaan ry het en rustig weer kon terugkeer na die woning.

Die verblyf was regtig baie mooi en gerieflik en ons sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en verblyf by Nautilus. Kan gerus enige tyd weer kom.

Nautilus
Liana B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liana B
Saam met vriende

Ek was baie gespanne die hele naweek omdat ek vriende saamgeneem het wat regtig baie ontsteld was i.v.m. die plek wat vuil was.

Ek het aan Henny gevra of daar iemand is wat die Vrydag, Saterdag en Sondag kan kom skoonmaak. Ek weet hoe belangrik dit vir my vriende was. Henny het gesê, nee, daar is nie, maar dat hulle voor die tyd skoonmaak en goed skoonmaak en dat dit sal hou tot Maandag. Dit was regtig vuil en spinnerakke met ontsaglik baie baie vlieë. Die vadoeke was baie vuil en daar was 2. Geen waslappe nie. Een toilerol van die goedkoopste soort by elke toilet. Die beddegoed is uitgewas. Die buitekant was vuil en vol blare en die vuilgoed het oral op die paving uitgekom. As daar iemand gaan skoonmaak het dan moet daai persoon nie betaal word nie. Die uitsig is fantasties maar die vuilheid het alles bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman D

Uitsig! Ruimte! Lekker kuierplek!

Lieflike plek wat aanbeveel kan word vir enige gesin of groep. Daar kan beslis aandag gegee word aan skoonmaak van breekware, kombuisware en eetgerei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaen V
Saam met vriende

Nautilus is vuil.

Baie dankie, ons gebruik baie julle diens. Rakende Nautilus huis Witsand, vir die bedrag per nag verwag gaste darem: 1. Genoeg swartsakke. 2. Genoeg toilet papier. 3. Skoon kaste, oond, vloer. Koffieplonser was nie gewas nie en vol muf. Plek is nie skoon nie. 4. Skoon yskas, het sleg geruik en was nie aangeskakel nie. Baie dankie vir julle diens en lekker blyplekke. Groete. Shaen van Eck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus se terugvoer

Goie dag Shaen.
Dankie vir die resensie.
Ek het 'n probleem met die skoonmakers wat ons gebruik op Witsand en het persoonlik seker gemaak dat die plek skoon was vir julle.
Dit is moontlik dat daar geen swart sakke was nie en ons moes dit voor die tyd gedoen vir julle.
Daar was twee rolle toilet papier in altwee badkamers.
Die oond was skoon gemaak en ook alle vloere. Die koffie plunger het ons ook nie na gekyk of dit skoon was nie.
Daar is twee yskaste en gewoonlik skakel ons net die een aan vir gaste en as dit nodig mag wees dan skakel ons die tweede een aan, as die een af is en die deure toe staan dan sal n yskas sleg ruik, gewoonlik staan die deure oop.
Jammer dat julle so voel.
Beste groete, Henny.

Nautilus
Emul R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emul R
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig. Treurige diens. Effens vuil.

Great plek. Net jammer die bestuurders was so treurig. Die eineer het gehelp soveel as wat hy kon, maar die messe/vurke was taai, die glase was meestal vuil en daar was geen waslappe/toilet papier nie. Ons het self gaan koop toe die bestuurders net nie hulle foon geantwoord het nie. Verder het ons lekker gekuier en die mooi uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konrad K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Konrad K
Saam met vriende

Stunning views.

We had a great time and the views are amazing. The drive up to the house is not for the faint of heart and parking is very limited to 2 vehicles only as you do not have use of the garage to park. The house/yard is not enclosed and worth noting if your furry friends go with. We were slightly disappointed in the bad state of the built in braai, the lack of toilet paper and dishwashing powder and only one dish towel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya C

Asemrowende uitsig.

Nautilus is 'n pragtige huis, met al die geriewe, al wat jy moet saamneem is kos. Daar is egter 'n baie styl bult om by die huis te kom, maar as jy dit kan oorsien, het die huis 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis is vir 8 gaste bedoel, maar die parkeerspasie is maar min, so sorg dat daar nie meer as 2 motors is nie, anders raak dit 'n beknopte en benoude storie. Vir klomp mense is die huis lieflik, want almal is bymekaar en kan gesellig verkeer. Die een kamer wat apart van die res is, loop op 'n balkon uit, maar het iewers 'n bietjie klammigheid opgetel. 'n Venster of beter ventilasie is beslis hier 'n opsie. Hierdie huis sal lieflik in die somer wees en ons het beslis ons winter-kuier geniet met die lekker kaggel en braai. As julle 'n jongerige groep is, wat nie omgee om 'n stywe bult uit te stap of te ry nie, is hierdie huis en uitsig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon K
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging, kan vir ure uitstaar oor die Breerivier.

Pragtige plek en alles wat mens nodig het. Ek sal baie langer hier kan bly! Reuse-TV en uitsig wat vir ewig aanhou. Dit is spesiaal. Baie styl oprit maak dit moeilik vir iemand met 'n boot en 'n uitdaging vir ouer mense om te gaan stap. Die uitsig is wel dit werd en mens wens jy kan langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Saam met vriende

Fantastic!

The photographs do not do justice to the view. House is comfortable and spacious. It has everything you need. Indoor braai incase of bad weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann H
Besigheidsreis

Awesome.

Friendly and helpful agents. Value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen T
Saam met vriende

Very relaxing and comfortable stay.

The website advertised Wi-fi included yet on arrival we were told this is not available to guests. I had to do work on the Friday and eventually I was given the password after the owner had to authorize it, only to be told I may only use it for emails. Attention should be given to the cleanliness of the showers, tiles need a scrubbing down, only one frayed drying cloth with holes was provided in kitchen, Doom can in cupboard empty (had to go to neighbours to ask for repellent), freezer needed cleaning as well. Just got the impression the house was not refreshed prior to check-in, many cobwebs behind doors and in lamp shades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Gesin met klein kinders

Fantastiese kuier gewees.

Heerlike vakansie. Die uitsig is onverbeterlik. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautilus se terugvoer

Baie dankie, ons vaardeer dit.
Julle is meer as welkom om eenige tyd weer te bespreek.
Beste groete Henny (Nautilus)

Nautilus
Neill A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neill A
Saam met vriende

Gerieflik.

Gordyn in hoofslaapkamer is baie dun en son skyn 05:00 in jou oë. Strykyster het nie gewerk nie en bestuurderes het nie moeite gedoen om dit te vervang nie. Sy het gesê dit is eintlik vir skoonmakers se gebruik. Nie vooraf gewaarsku dat daar nie parkering vir boot is nie. Bejaardes kan nie stap van daar af rivier toe nie, want opdraand is te steil terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delia N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia N

Die weer was koud, maar daar is 'n lekker kaggel.

Die oprit na die huis is baie steil en die parkering is moeilik. Daar is ook nie 'n erf waar klein kinders kan speel nie. Slegs om hierdie redes, sal ek nie self weer by Nautilus gaan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsigte.

Pragtige uitsigte en huis was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cuan O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan O
Saam met vriende

Fantastic place.

Such a fantastic place. Would definitely come back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek.

Sal beslis weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin W

Lieflike uitsig en goed ingerig.

Sal nie aanbeveel vir mense met 'n boot, aangesien die oprit dit moeilik maak om om te draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 484-62, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9CbzYaXuutgOC5tXyCpO1X4rWUk7qV3R92synw0ruap73CGmM4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 484-62 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.396995426624 20.822433057954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem