+14
B&B in Hermanus

Nautilus Guest House

30% AF!
Winteraanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 11 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Nautilus Guest House is in Hermanus geleë, 'n prentjiemooi dorpie wat wêreldbekend is vir sy prag, walvisse en sjampanje-lug. Die gastehuis bied verblyf in Hermanus met al die nodige vir 'n werklike spesiale tydjie. Die ligging, styl en toewyding van die personeel is van die hoogste standaard om te verseker dat die verblyf aan al jou behoeftes voldoen.

Die bekoorlike grasdak-woning het stylvolle slaapkamers wat ingerig is met satelliet-TV's, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet voor hul 'n luilekker wandeling al langs die kranspaadjie neem tot by die dorpie en ou hawe. Jy kan ook 'n verfrissende swemsessie in die swembad geniet, waar jy na hartelus in volkome privaatheid kan sonbaai. Konferensie-geriewe vir tot 12 afgevaardigdes is ook beskikbaar.

Daar is 'n hele rits doendinge, besienswaardighede en avonture in en om Hermanus waaruit ons gaste genot kan put. Dit sluit in: wêreldgehalte gholfbane en pragtige strande wat baie na aan die gastehuis is. Daar is 'n verskeidenheid gebeurtenisse wat plaasvind regdeur die jaar en restaurante, strande, walviskykplekke, haaihokduik en gholfbane alles in die nabyheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marilyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Fabulous stay. On arrival, the receptionist had one look at my husband and said that the bed in the room we booked would not...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Ronel V
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Die diens is uitstekend en alles is so mooi en netjies. Baie dankie.
Aug 2025
Johan R
Saam met lewensmaat
5.0
Great. We did enjoy it. Great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Tessa D
Saam met vriende
4.6
Comfortable, attractive, convenient. Lovely reception, generally very helpful staff, beautiful room - maybe think of having mugs not te...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Graeme J
Saam met lewensmaat
4.2
We had a very enjoyable two-night stay at Nautilus Guest House in Hermanus. My wife and I had a wonderful two-night stay at Nautilus Gu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
30 % AF
R 1 960 R 1 372
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 960
30 % AF
R 1 960 R 1 372
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 960
30 % AF
R 1 960 R 1 372
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNzE0MzRkLTJiNmUtNDM1ZS1iYzgxLWJkNTZhYjk4M2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 372 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 11 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420446 19.237151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang