Navine's Homestay

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Navine's Homestay is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, gedeelde selfsorg-akkommodasie aan gaste bied en in Ottery, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat 'n oornagplekkie soek en is naby verskeie geriewe in die Suidelike Voorstede geleë.

Navine's Homestay se akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers. Die kamers beskik elk oor 1 of 2 enkelbeddens en het 'n gedeelde, aparte of en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan en die kombuis word gedeel vir selfsorg-doeleindes.

Daar is gratis WiFi op die perseel, asook braaigeriewe waar gaste 'n vleisie op die kole kan gooi. Daar is ook veilige parkeerplek agter die afstandbeheerde hekke beskikbaar. Navine's Homestay is naby winkels, kitskosrestaurante, die Royal Kaapse Gholfklub, skole en baie ander geriewe geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Navine's Homestay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 R442 per nag (vir 2 mense)

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za