Navona Constantia Guest Cottage
Beskrywing
Hierdie kothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met 'n volledige reeks DStv-kanale. Gaste word ook gratis WiFi aangebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
Geen
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang