Constantia Akkommodasie by Navona Constantia Guest Cottage | LekkeSlaap
+21

Navona Constantia Guest Cottage

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Navona Constantia Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Enkelreisiger

Asemrowend!

The host was friendly and very helpful. The place is clean, quiet and private.

Gert V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just excellent

Clean, very well equipped, friendly host, beautiful area, close to the mall and botanical garden. Easy access by car to city centre.

Norman M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig.

Rustige omgewing om weg te breek van die hustle en die buzz.

Leon M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige, stil area, nie te ver van Kirstenbosch af nie.

Die kothuis is baie goed toegerus. Meer as wat ons verwag het. Volledige kombuis met alle toebehore. Wasmasjien, skottekgoedwasser, koffiemasjien ens. Weberbraaier buite in tuintjie was 'n bonus. Baie veilig, elektriese heining en outomatiese motorhek. Toegangsroetes na winkelsentrums en Kirstenbosch was maklik.

Anet K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande eenheid. Goed ingerig.

Die eienaar was uiters professioneel en deeglik, dog baie vriendelik. 'n Verblyf in 'n ander liga. Sal die eenheid enige tyd aanbeveel en vir seker weer daar tuisgaan.

Maison C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maison C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage with full amenities was a true blessing.

Great hygiene, well equipped, awesome host, beautiful area, close to the mall. Easy access. Well worth the price. Will definitely come again.

Roelof P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Privaat, veilige en gerieflieflike blyplek

Die plek is baie goed toegerus en skoon. Ons was beïndruk met die veiligheid en 'n stil omgewing.

Peter H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H
Enkelreisiger

Baie goeie verblyf.

Die beskikbaarheid van die eienaars/bestuurders het bietjie aandag nodig. Ons moes verskeie oproepe maak om toegang tot die verblyf te kry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Accommodation very good.

Availability of owners/operators needs improvement. Had to make numerous calls to gain access.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Navona Constantia Guest Cottage's terugvoer

Thank you, Peter for your comment.
Thank you most of all for coming to stay at Navona Constantia Guest Cottage. Your business is much appreciated.
Kindly note for future stays at Navona, that the owner requests a phone call / email at least 45 minutes before one's stay - as guests arrive at all times after 3 pm - even well into the evening - as late as midnight. The latter is officially communicated to all guests via a 'confirmation of booking' email sent by Navona Constantia Guest Cottage, once the confirmed booking has been received by Navona Constantia Guest Cottage. This avoids any disappointment to the guest with regard to communication / arrival time.
it was a privilege to have met you and to have welcomed you and to have spoken to you.
I hope that you will visit majestic Cape Town in the future once again and that your choice of accommodation will once again be Navona Constantia Guest Cottage. Thank you! All the very best going forward. Kind regards, Elle - NAVONA CONSTANTIA GUEST COTTAGE.

Navona Constantia Guest Cottage
Sue G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue G
Besigheidsreis

Wonderful, beautiful, friendly and well equipped.

We liked the self-catering setup, as I don't want to eat out every night and this worked so well. Beautiful area and garden, very stylish interior!

Yertia B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yertia B

Baie netjies, veilige area, sentraal geleë vir verskeie aktiwiteite. Vriendelike ontvangs van Elle.

Ek en my dogter het twee nagte in Navona gebly. Die ontvangs van Elle was baie vriendelik. Die area is baie veilig en ons het ook baie veilig gevoel in die eenheid. Baie mooi gemeubileer en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Eenheid is baie netjies en skoon en redelik ruim. Baie dankie vir 'n heerlike tyd, Elle. Ek sal dit beslis aanbeveel by vriende en weer daar oorbly as ek in Kaapstad is.

Dr Khanya R - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Khanya R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely atmosphere and clean functional venue

I appreciated the homely venue, with all accessories that one needs in a comfortable home. Supply of linen, utensils, and items definitely spoil one to a comfort level beyond being just another B&B. Some of the recent equipment required a lot of reading, too much for some of us reluctant to read!!! Thank you very much for the hospitality and warm reception.

Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguslaan 10, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MTBkNDU2LWUzZjktNGVkOC1iMDJmLTAxOTBkOWMyNGVjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Angus Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.022600080146 18.455067873001
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za