- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Glen drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Neapolitan and The Lavera Guest Houses is elegante en bekoorlike selfsorgwoonstelle in 'n stil area van Verwoerdpark. Hierdie verblyf is net 20 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang aan reisigers.
Die stylvolle binnehuisversiering skep 'n aangename en verwelkomende atmosfeer. Dié eenslaapkamerwoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n sagte rusbank en 'n TV met toegang tot sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Dié eenslaapkamerwoonstel spog met 'n uitsig oor die welige tuin met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste kan die swembad geniet en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek bekikbaar.
Die Lavera-woonstel is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang en 'n dubbelbed wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus is. Verder is daar 'n platskerm-TV met stroomdienste. Linne en handdoeke word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met stroomdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakmiddels oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar sal wees nie, maar vars handdoeke sal beskikbaar wees.
Spesiale skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Wees asb. bedagsaam en bespaar water en elektrisiteit.
Gebruik asb. die lugversorging spaarsamig en skakel dit af wanneer julle gaan slaap of wanneer julle die kamer verlaat. Moenie die lugversorging gebruik wanneer deure oop is nie.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamerwoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid spog met 'n uitsig oor die welige tuin met meubels en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakmiddels oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar sal wees nie, maar vars handdoeke sal beskikbaar wees.
Spesiale skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Wees asb. bedagsaam en bespaar water en elektrisiteit.
Gebruik asb. die lugversorging spaarsamig en skakel dit af wanneer julle gaan slaap of wanneer julle die kamer verlaat. Moenie die lugversorging gebruik wanneer deure oop is nie.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Forty on Glen Guesthouse bied 'n gemaklike selfsorg-eenheid in Alberton, ideaal vir tot 5 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, 'n oopplan-leefarea, volledig toegeruste kombuis en 'n klein studeerkamer. Gaste kan ook 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe geniet. 'n Kampeerbedjie en bababad is op aanvraag beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakmiddels oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar sal wees nie, maar vars handdoeke sal beskikbaar wees.
Spesiale skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Wees asb. bedagsaam en bespaar water en elektrisiteit.
Gebruik asb. die lugversorging spaarsamig en skakel dit af wanneer julle gaan slaap of wanneer julle die kamer verlaat. Moenie die lugversorging gebruik wanneer deure oop is nie.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- The Lavera Guest House
- Selfsorg
- Neapolitan Guest House
- Selfsorg
- Forty on Glen Guesthouse
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.