Neapolitan Gastehuis
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenrylaan 40, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neapolitan Guest House is elegante en bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n stil area van Verwoerdpark. Hierdie verblyf is net 20 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang aan reisigers.
Die stylvolle binnehuisversiering skep 'n aangename en verwelkomende atmosfeer. Dié eenslaapkamerwoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n sagte rusbank en 'n TV met toegang tot sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Dié eenslaapkamerwoonstel spog met 'n uitsig oor die welige tuin met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste kan die swembad geniet en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek bekikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Glenrylaan 40, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
Sien meer verblyf in Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenrylaan 40, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng