LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Near-to-Kruger House | LekkeSlaap
+19

Near-to-Kruger House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Near-to-Kruger House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rienie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie P
Saam met vriende

Baie ruim vertrekke en alles wat jy benodig in die kombuis en braai area.

Monica is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis, kombuis en braai-area voldoen aan alles. Ons het regtig baie lekker hier gebly.

Manda V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda V
Saam met vriende

Baie lekker en gemaklik.

Dis 'n baie netjiese huis met 'n lekker swembad en braai area. Dis lekker privaat en naby die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.

Rialette V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf naby aan die Phalaborwa-hek.

Gerieflike, skoon verblyf. Sal die verblyf aanbeveel, veral vir 'n groterige gesin.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzsingel 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtxiB3ujeNMA5SkpRrSbhip8NIziUIP9glOZiALvXrXt4JqM1uQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2 Reitz Crescent Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -23.938751003997 31.152599807374
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!