LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neser Woning | LekkeSlaap
+18

Neser Woning

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Neser Woning bied salige verblyf in die kusdorpie Oesterbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkeling wat smag na afsondering en 'n rustige vakansie. Oesterbaai het net een winkel met basiese kruideniersware en 1 gesinsrestaurant met 'n speelgrond.

Neser Woning het slaapplek vir 6 mense in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die moderne toebehore wat jy benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, en ysmasjien.

Die leefarea het gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. En die veranda het 'n gasbraaier en 'n uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Neser Woning sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Neser Woning
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Neser Woning het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTcwNmFkLTQwNzItNDgzMy1hZGFhLTEwMWE4ZjUzZDg5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 223 Tuna Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.17138770249 24.657767415047
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!