Beskrywing
Die SeaBreeze-eenheid is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n kombuisie, 'n leefarea en 'n slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die oopplan-sitkamer en -kombuisarea sluit 'n dubbelslaapbank met beddegoed in, wat slaapplek bied vir tot twee ekstra gaste. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n ministoof met oond en 'n mikrogolfoond. Hierdie eenheid is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Parkering is op die perseel beskikbaar; die erf is nie omhein nie.
Beddengoed word voorsien.
Een handdoek per gas word voorsien.
Doen asseblief navraag oor rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Retro-eenheid is 'n skoon en knus selfsorg-eenheid met 'n kombuisie en 'n oopplan-sitkamer-slaapkamerarea. Privaat ingang vanaf die voorkant van die huis, en 'n deur wat oopmaak na 'n klein tuin en die paadjie na die braai-area. Die eenheid het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer is en suite met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met oond en mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware, en 'n vrieskas is in die sitkamer. Hierdie eenheid is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorgverblyf. Koffie, tee, melk, besluit en koekies.
Huisreëls
Parkering is op die perseel beskikbaar; die erf is nie omhein nie.
Beddengoed word voorsien.
Een handdoek per gas word voorsien.
Doen asseblief navraag oor rolstoelvriendelike geriewe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang