Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Netan-El Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Netan-El Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brian G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G
Besigheidsreis

Friendly welcome from Sandra and a very spacious and comfortable unit which was well kitted out.

Sandra is a conscientious hostess and she has equipped her guesthouse thoughtfully so that everything that a visitor needs is available and conveniently placed. I'll definitely visit again when I'm next in Velddrif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Good morning Brian
Thank you for your gracious words.
It was a privilege and we are looking forward to your next visit.
Regards Sandra

Netan-El Self-catering
Lizzie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie gesellig plekkie en het geriewe vir kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Goeie more Lizzie
Baie dankie vir hierdie fantastiese resensie.
Geniet 'n mooi jaar.
Weskus-groete
Sandra

Netan-El Self-catering
Colin T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en baie aangename mense.

Sal hulle beslis aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Good day Colin,
Thank you for a excellent review.
Sandra

Netan-El Self-catering
Ashlin L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Dit was baie lekker by Netan-El Self-catering. Baie rustig. Lekker plek om te ontspan. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Ashlin vir die uitstekende resensie.
Sien u dus binnekort en volgende keer bespreek ons die bootrit op die rivier vir u met 'n piekniek mandjie.
Geniet 'n goeie jaar verder en voorspoed vir 2021.
Groete Sandra

Netan-El Self-catering
Dulcie F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dulcie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Stortgeriewe was 'n probleem. Maar gasvrou is bewus van dit. Bouer het gefouteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hallo Carla

Baie dankie vir die goeie gradering. Ons het vandag iemand gekry om te help met probleem.
Volgende keer, dalk n verrassing!
Geniet n goeie naweek.

Weskusgroete
Sandra

Netan-El Self-catering
Ashley H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was baie lekker en sal enige tyd weer teruggaan daarheen. Die mense hanteer 'n mens baie goed daar.

Die plek is goed om te rus en om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Wow, wow, amazing! I had a relaxing time. The house is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hallo Mary,
Wow!
Baie dankie vir hierdie pragtige review.
Ek sien uit na u volgende besoekie.
Weskus groete,
Sandra

Netan-El Self-catering
Surita R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike wegbreek.

Dit is 'n baie gerieflike plekkie vir 'n kort wegbreek. Baie netjies en skoon. Dit het alles wat jy nodig het vir kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Enkelreisiger

Fantastiese plek! Vriendelike diens, ek het sommer dadelik tuis gevoel.

Netan-El Self-catering is die perfekte plek om uit te rus en weg te kom van die alledaagse gejaag. Pynlik netjiese eenheid, toegerus met alles wat nodig is. Rustige stil area met oulike tuin en die wonderlikste gasvrou, Sandra. Baie baie dankie ek het my tyd by Netan-El vreeslik geniet en sal vir seker weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Karin.
Dit is 'n groot plesier en my hart is verheug as my gaste hul verblyf geniet.
Ons sal beslis die bootrit moet bespreek volgende keer.
Weskusgroete
Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Suzette L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met vriende

Baie bekostigbaar en pynlik netjies.

Heerlike verblyf. Goed toegerus. Professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Suzette.

Dit is n groot plesier en ek is bly jy en jou mammie het dit geniet.... en Raai wat, net die vlg week staan die blommetjies oral in plate oop met hul wit gesiggies. Die weskus pad tot by Langebaan afdraai is vol blomme... Pragtig! en vroeg!
Weskusgroete
Sandra

Netan-El Self-catering
Sumaiyah A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaiyah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace of mind.

Sandra is a lovely and kind person who welcomes you with open arms. The unit is exceptionally clean and a lot of thought has gone into the décor. I couldn't think of anything I needed that wasn't already available to me. We thoroughly enjoyed our stay. Netan-El Self-Catering is definitely a place worth visiting for a peaceful and relaxing break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Dear Sumaiyah,

Thank you so much for this beautiful review. It was with great pleasure to host you.

Regards,
Sandra

Netan-El Self-catering
Marlien J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien J
Enkelreisiger

Absoluut fantasies - ek het alles gehad wat nodig was en mooi skoon - sterk aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly - die mense was vriendelik en hulpvaardig en het ons baie leidrade gegee verder op ons toer wat ons kan besoek en verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Marlien, dit was ń absolute plesier en ek is bly jul kon jul toer geniet.
Dankie vir hierdie goeie resensie.

Netan-El Self-catering
Charmaine H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Saam met vriende

Fantastico!

Met aankoms was alles perfek. Eienaar was self daar, dit het ons nie verwag nie, was awesome. Ek wou nie huis toe gaan nie. Baie dankie vir die rustigheid. Graag wil ek eienaar weer bedank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie, baie dankie Charmaine vir hierdie goeie resensie.
Dit is een groot plesier.
Ek hoop die toekoms bring weer so n geleentheid.
Weskus groete, Sandra.

Netan-El Self-catering
Tania T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en so eie aan die Weskus.

Ons sal vir seker weer hier kom bly. Gasvryheid, vriendelikheid, besorgtheid - so eie aan die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Beste Tania,
Baie dankie! Wie sou nou kon raai dat ons mekaar as kinders geken het. Dankie vir Netan-El se goeie terugvoering. Wanneer jul weer kom sal dit 'n amper slinternuwe Netan-El wees.
Weskusgroete,
Sandra en Jeannie

Netan-El Self-catering
Pat B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pat B
Enkelreisiger

Was gerieflik.

Die geriewe was goed, behalwe dat die TV nie gewerk het nie en die gasvrou het nie geweet hoe om dit in te stel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hi Pat,
Thank you for your review.
I do appologize for the inconvenience.
I noticed that the openview box red signal was still on, meaning then it is off, it must be switch on, on remote and showing green.
The instructions about the function of the TV is in the info box.
Ronell Brett was the host and she had a light stroke while being there.
I hope to see you again and I will be on duty to make sure everything is ok.
Thanks again
Sandra

Netan-El Self-catering
Joanne W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en stylvol en super netjies.

Prentjiemooi en silwerskoon. Sal beslis weer kom en aanbeveel. Tuine en alles goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Thank you so much, Joanne! I am glad you enjoyed a piece of my haven. Hope to meet you as host next time.

West Coast greetings,
Sandra

Netan-El Self-catering
Elaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Baie vriendelike gasvrou met goed toegeruste behuising.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Elaine vir u terugvoering, ek is bly julle het jul verblyf in ons dorpie geniet. Tot 'n volgende keer weer. Geseënde jaar verder vir julle.
Groete,
Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Susan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with accommodation.

Room was spacious and very clean ─ value for money. Host very friendly and accommodating. Enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hi Susan,
Thank you for a very good review, it is much appreciated. Postberg Nature Reserve's flowers were even more beautiful the following week. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you again in the future. I still need to give your message to our "Mrs Koskokedoor".
Greetings from Velddrif,
Sandra

Netan-El Self-catering
Riaan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Baie lekke.

Geen klagtes, baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Riaan, dit was heerlik om jul te ontmoet. Bbaie bly jul het die naweek geniet.
Weskusgroete,
Sandra

Netan-El Self-catering
Karen B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik en huislik.

Lekker ontspanne eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Karen.

Hoop ons sien jou weer met die volgende Bergrivier Karnaval.

Groete uit 'n sonnige Weskus.

Netan-El Self-catering
Jeannie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie S
Saam met vriende

Special place. Just the right kind of perfect to unwind and relax in peace and quiet.

Spending time at Netan-El Self-catering provides the perfect setting to allow recharging your batteries. Peaceful and quiet with twittering birds for company in the picture perfect garden. Loved the time there and would definitely go there again and again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Spesiale plek. Net die regte tipe perfek om te ontspan in die rus en vrede.

Om tyd te spandeer by Netan-El Self-catering bied die perfekte ligging om jou batterye te herlaai. Rustig en stil met die voëltjies vir geselskap in die prentjiemooi tuin. Was mal oor die tyd daar en sal weer en weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Thank you Jeannie.
I am very grateful for the peacefulness myself.
I hope next time it will be a bit longer.
Love the bikes.
Sandra

Netan-El Self-catering
Carin C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Enkelreisiger

Nice.

Dit was goed en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Goeie middag Carin
Baie dankie. Ek is baie bly alles het goed afgeloop met u uitstappie, hoop ons sien u vlg keer vir 'n hele naweek.
Groete Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Alisha S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha S
Enkelreisiger

Verblyf was briljant.

Ek werk gereeld weg en slaap by baie plekke oor, en Netan-El Self Catering se verblyf is tops. Ek sal definitief mense aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hallo Alisha

Dit was een groot plesier.
Baie dankie nogmaals tot 'n volgende keer.

Sandra

Netan-El Self-catering
Johan E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Hoewel ek nie oorgeslaap het nie het ek baie vriendelike en hulpvaardige diens vanaf Sandra ontvang! Sal definitief oorslaap as ek weer in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hallo Johan

Baie dankie vir my goeie review.
Hoop die volgende keer kry ons mekaar te siene.

Groete uit die Weskus
Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Francois V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Was op soek na 'n oornagplekkie en dit was heeltemal meer as wat ek verwag het.

Ek was op soek na slegs oornaggerief maar dit was nie beknop nie daar is klein kombuise wat mooi inpas en baie netjies. Die gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Francois, dit is 'n voorreg en plesier.
Ons hoop om u weer te help met akkommodasie in die toekoms.
Hartlike Weskus-groete en 'n mooi jaar vorentoe.
Sandra

Netan-El Self-catering
Anneline H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Wat 'n oulike vrou en pragtige plek. 10/10.

Gasvry, vriendelik, hulpvaardig en goeie ontvangs. Luukse plekkie, naby als geleë en nie te ver van die strand af nie. Naby Port Owen en Laaiplek. Lekker eetplekkies, karwas en vele meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Wonderlik!
Baie dankie vir jul verblyf by Netan-El, ek het jul net so geniet.
Ek wens jul 'n mooi 2018 toe.
Groete Sandra

Netan-El Self-catering
Jenny B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met vriende

I wouldn't hesitate to recommend Netan-El to anyone wanting a comfortable stop over.

Sandra was a lovely host and went out of her way to give us the information we required for our trip. We were 3 adults so a double bed and a sleeper couch were not ideal. The unit however had everything we needed and was the ideal overnight accommodation we were looking for. The linen and towels were a good quality and the kitchen fully equipped. I wouldn't hesitate to book again when we next plan another road trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hi Jenny,

Thank you for your review.

We wish you a Merry Christmas and Prosperous 2018

West Coast Greetings,
Sandra

Netan-El Self-catering
Elizabeth N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Nethan-El is 'n pragtige, skoon en gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Goeiedag Toy,

Baie dankie, dit voel net asof dit so vinnig was. Hoop om julle weer te sien.

Netan-El Self-catering
Carmen K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ons was baie goed ontvang. Sandra was wonderlik. Plekkie was mooi en netjies, het baie tuis gevoel. Sal definitief weer teruggaan en langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Carmen,
Dit is 'n pleaier en voorreg.
Baie dankie vir die netjies agter gelate eenheid.
Mooi dag en groete,
Sandra

Netan-El Self-catering
Tielman V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman V
Saam met vriende

Baie lekker en ruim. Hou baie daarvan. Sal definitief weer daar gaan bly indien nodig.

Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Doen baie moeite om gaste gemaklik te maak. Word hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir julle ook.
Baie dankie vir die goeie 'review'
Ek sien u graag weer in die toekoms.
Mooi jaar verder en weskusgroete van hiedie kant af.
Sandra

Netan-El Self-catering
Lizette C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C
Gesin met klein kinders

We've enjoyed ours stay.

Sandra was very friendly and help full. Everything was nice and clean. Hope to visit again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Beste Lizette,

Dit was 'n plesier en aangenaam om jul hier te kon akkommodeer.

Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Weskus groete,
Sandra

Netan-El Self-catering
Coreen J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen J
Gesin met klein kinders

Baie dankie!

Vriendelike ontvangs met 'n rustige omgewing. Baie netjies. Waarde vir geld, deur en deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Coreen,
Dit is 'n absolute plesier en voorreg dat jul my gekies het om te oornag.
Vriendelike groete,
Sandra

Netan-El Self-catering
Brumilda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Brumilda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig.

Ons het dit baie geniet by Netan-El Self-catering, dis net 'n jammerte dat die gasvrou dink ons het 'n glasbak se deksel gebreek na ons nie die breekgoed gebruik het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Goeidag Brumilda,

Baie dankie vir u terugvoer. Ek u probeer kontak om uit te vind of u die inventaris deurgegaan het soos gemeld om te sien of alles in orde is en om te vra of u weet dat die glasbak se deksel gebreek is.
Ek maak self die eenhede skoon en gaan die lys self deur om te sien of alles wel reg is.
Ek wil egter baie dankie se vir u sterre oor die veiligheid van die eenheid.

Groete
Sandra

Netan-El Self-catering
Jean A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's comfortable and real place to go rest.

Well I would recommend a bigger TV with DSTV channel especially sport channels and maybe a secure garage parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Jean, vir u terugvoering ek waardeer dit opreg.
Ek neem kennis van u voorstelle, die klein TV kan ek vervang, maar die DStv kanale het ek laat afhaal omdat ek my tarief so laag moontlik probeer hou. Ek sal nogtans dit in ag neem in nabye toekoms.
Veiligheids kameras kom binne kort op.
Dit was aangenaam om u as gas te akkommodeer.
Groete, Sandra.

Netan-El Self-catering
Karin S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Netjies. Rustige area. Kon rustig slaap (in voorste eenheid) met die motor reg voor die venster geparkeer.

Al wat ons (meer gepuzzle as) gepla het, is die sement-trappie waarop die toilet staan. Dit is ongemaklik en ek glo nie ek sal dit vir ouer persone aanbeveel nie. Beide ek en my man is redelik lank en dit was 'n ongemaklike posisie om te sit. Ek sou voorstel dat die trappie vorentoe uitgebou word (miskien in 'n halfmaan) tot teen die muur onder die venster. Dit sal vir seker die ongemak verlig. Maar ek sal beslis weer daar kom bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Karin vir u terugvoering.
Albei eenhede van Netan-El is rystoel vriendelike akkommodasie ook. Die hoogte van toilet en wasbakke en beddens is volgens die vereistes van Toerisme/Disabled Accommodation vereistes.
Ek neem kennis en sal aandag gee aan u versoek so vêr moontlik.
Baie dankie nogmaals vir u verblyf by ons. Groete, Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Linda F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, goed ingerig.

Baie mooi, skoon en baie goed ingerig. Als wat jy mag nodig hê is daar. Pragtige kombuisie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie Linda.
Ons geniet om ons gaste welkom, gerieflik en ontspanne te laat kuier.
Beste wense/Groete,
Netan-El Akkommodasie/Sandra en Ronell

Netan-El Self-catering
Estie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en bekostigbaar.

Netjiese en bekostigbare verblyf. Eenheid toegerus met alles wat benodig mag word vir oornagverblyf. Baie vriendelike ontvangs deur Susan. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie Dankie Estie
Dis n plesier.
Met liefde laat ons, ons gaste tuis en gemaklik voel en ontvang.
Tot 'n volgende keer.
Groete
Netan-El Akkommodasie

Netan-El Self-catering
Gaston P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaston P
Saam met vriende

Baie lekker, rustig en vriendelike mense.

As jy 'n lekker rustige atmosfeer soek is dit die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Hi Gaston,
Ek besef nou dat ek jou nog nie geantwoord het nie, ek was nou besig om deur die voorstelle ens te gaan en merk jou mooi 'review'
Baie dankie en ek is so bly jul kon die rustigheid geniet. Ek hoop regtig om jul in die toekoms weer te sien en dalk 'n lang naweek daarvan te maak?
Weskusgroete
Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Jan B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Enkelreisiger

Sentrale ligging en goed toegeruste eenheid.

Die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid het alles wat mens nodig het om selfversorgend te wees tydens jou verblyf. Beddegoed pragtig en keurig. Badkamer geskik vir rolstoel. Ek sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Goeiedag Mnr. Bouwer
Baie dankie, dit is ons plesier. Ons geniet dit om ons medemens te dien.
Groete en seënwense.
Netan-El Akkommodasie

Netan-El Self-catering
Frieda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Plekkie is netjies en skoon. Warm omgewing.

Wat 'n pragtige plekkie. Lekker geleë, rustig en stil omgewing. Gasvryheid tops. Hoog aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie, dis 'n groot plesier. Ek geniet wat ek doen. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Sandra Oliver
Netan-El Selfsorgn Akkommodasie

Netan-El Self-catering
Annemarie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met vriende

Die gasvryheid en tuisgevoel was ongelooflik.

Dit was baie baie lekker en sal dit enige tyd weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie Annemarie

Dit is ons plesier. Ons hoop om jul weer te sien en geniet die jaar wat voorlê
Groete
Sandra Oliver

Netan-El Self-catering
Pep D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Pep D
Gesin met tieners

Baie lekker!

Netjiese, skoon selfsorg-eenheid met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Geagte Chris,
Baie dankie.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete, Sandra Oliver.

Netan-El Self-catering
Dries V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ondervinding met 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om jou gerief te verseker!

'n Aangename ervaring. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Netan-El Self-catering se terugvoer

Baie dankie, Marietjie. Ek geniet wat ek doen.
Hoop ek sien jul gou weer.
Geseënde Kerstyd vir julle en voorspoedige 2017.

Netan-El Self-catering
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2f687f890e780b21b1d4e3fb5ad79003d9377e4b53e52035435d83f6cea598b5f7559d5d7528fc08dc583373ca24721830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Hibiskus Avenue Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.781983702322 18.162391260266