Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Haven Guest House

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Paddock-rylaan, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Haven Guest House is in 'n woonbuurt in die bekoorlike dorpie, Newcastle, in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorpie het 'n ryk geskiedenis en spog met verskeie monumente en gedenktekens.

Die gastehuis bied verblyf in 14 kamers. 11 van die kamers is dubbelkamers en 3 van die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke slaapkamer het ook lugversogring, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n yskassie en 'n privaat patio. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n swembad en 'n kroeg waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir New Haven Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 46 Paddock-rylaan, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink New Haven Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Paddock-rylaan, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHgLIFjmHG9l3ICgQFpKbeHL0GNmrMrfskDNGaT2tQ0L8wY69Wa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 46 Paddock Drive Pioneer Park 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.728481 29.929442