Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Holme Nature Lodge

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tussen Hanover/Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Holme Nature Lodge bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en tussen Hanover en Colesberg. Die bewaringsgebied is slegs 8 km vanaf die N1-hoofweg geleë. New Holme Nature Lodge bied en suite-kamers, gesinseenhede, 'n selfsorg-houthuis en die stalkamers.

Die verblyf is kindervriendelik en daar is selfs plaasdiere. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is 'n swembad, snoekertafel, 'n kroeg en 'n kaggel.

Gaste kan 'n skemerkelkie langs die seekoeigat drink en daarna 'n driegang-buffet by die hooflodge se restaurant geniet. Vir die avontuurlustiges is daar bergfietsry, donkiekarritte, voëlkyk, nagritte en begeleide staproetes met Khoisan-rotstekeninge.

Besoekers kan ook die privaat en geregistreerde vliegveld gebruik. Geriewe is beskikbaar vir troues en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 133 resensies vir New Holme Nature Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • N1, Tussen Hanover/Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink New Holme Nature Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tussen Hanover/Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a65946180a7f0ace7ddd354e34030228e7917640f71c50eea82c26024108036980f1c51cd0f4878d28eeff82fdd929cf992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 N1 Highway Between Hanover / Colesberg 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.89813723216 24.62739944458