Beskrywing
Die kamer het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die swembad en tuin. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n slim-TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Die stoep het 'n tafel en stoele. Komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en breekware en eetgerei is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster en 'n ketel. insluit.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie, tensy 'n vooraf reëling met die bestuur getref is. Haardroërs is op aanvraag beskikbaar. Kamers word tussen 9:30 en 10:30 vm. skoongemaak sonder ekstra koste. Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die swembad mag slegs gedurende dagligure gebruik word. Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Annexe het 'n privaat ingang en word vanaf die stoeptuin bereik. Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Die stoep het 'n tafel en stoele. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, en breekware en eetgerei kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster en 'n ketel. insluit.
Huisreëls
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie, tensy 'n vooraf reëling met die bestuur getref is. Haardroërs is op aanvraag beskikbaar. Kamers word tussen 9:30 en 10:30 vm. skoongemaak sonder ekstra koste. Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die swembad mag slegs gedurende dagligure gebruik word. Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Avenue Grande, Newlands, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang