- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner Thomas Morris and Erskine Street, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Ngandu at Sea is 'n stylvolle gastehuis geleë baie naby die bekende Walvisbaai-strandmeer. Met kamers met see-uitsig is Ngandu at Sea die ideale keuse vir verblyf in Walvisbaai.
Verblyf word aangebied in 2 eenheidtipes, die Standaard Luukse Kamer en Standaard Gesinskamer.
Die Standaard Luukse kamer het 'n koninggrootte bed of twee enkelbeddens op aanvraag en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit in 'n kluis, 'n telefoon, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Gaste kan see-uitsigte vanuit geselekteerde kamers geniet.
Die Standaard Gesinskamer het 'n koninggrootte bed en twee enkelbeddens, wat dit ideaal maak vir gesinne. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Vir ekstra gerief sluit die eenheid 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.
Ngandu at Sea bied ook 'n gaste-sitkamer, 'n teetuin, 2 konferensiesale, 'n wasserydiens, 'n kuriowinkel, binnenshuise braaigeriewe en 'n restaurant wat heerlike maaltye bedien.
Besigtigings- en visvanguitstappies kan gereël word, waarna u na die hotel kan terugkeer om in die privaat sitkamer te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gaylene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner Thomas Morris and Erskine Street, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Ngandu at Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner Thomas Morris and Erskine Street, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang