Ngwenkala Game Lodge and Safaris

Wildsplaas
Chalets
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalets bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot die gedeelde kombuis, sitarea en kroeg in die hooflodge, asook die swembad en boma.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die verblyf te verkry. Vooraf reëlings kan met die eienaar getref word indien gaste nie 'n 4x4-voertuig het nie.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Rook word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lodge
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en gaste gebruik gedeelde ablusiegeriewe. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 2 storte, 2 wasbakke en 2 toilette. Gaste het toegang tot die gedeelde kombuis, sitarea en kroeg in die hooflodge, asook die swembad en boma.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die verblyf te verkry. Vooraf reëlings kan met die eienaar getref word indien gaste nie 'n 4x4-voertuig het nie.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Rook word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 394, Wild Coast, 4950, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e4b30f2cb715eaf52f166fb7b876faaa4fe9cd9c51e4de0f1b838c95ebcf8ca7178f56bc3fa69802178d4c36b37f7b9980b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense N2 Farm 394 4950 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.702501874957 27.972330644181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang