Nie Te Ver
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 152 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nie Te Ver is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond wat gerieflik naby al die besienswaardighede in of om Kleinmond geleë is.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitarea bo het gemaklike sitplek, 'n pragtige berguitsig en 'n balkon met 'n see-uitsig in die verte. Die TV het Netflix en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ingesluit.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke op die perseel. Die huis is naby die see geleë en net 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante, die hawe, Kleinmond se hoofstrand en strandmeer, en Palmietstrand en -strandmeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 152 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
152 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang