Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Niekerk's View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Niekerk's View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Isabella Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay.

We stayed very comfortably there and enjoyed the animals all around. We really enjoyed the company of Bella the dog. What an absolute sweetie pie she is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rik + Monique P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik + Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just go and enjoy.

Niekerk's View was more than superb. The car park under the grapes in the shade was a delight. We walked into the room and felt, 'wow', it looks even better than in the pictures. The bed is comfy with very fresh linen and nice colours too. The shower is spacious and clean with nice tiles. There was water in the fridge and rusks, which were nice. Coffee, tea and sugar were also available. The kitchen had all you need, although a toaster would have been nice, but we found a solution. The TV was more than superb, and what a view! Grapes as far as you can see, a different sunrise every day, and nice walks in the surroundings. Nights were spent stargazing, with the Oranje river at walking distance. There was no WiFi, which was a blessing as it allowed us to disconnect from the world and enjoy this paradise. If I could, I would be back again and again. Do not hesitate if you are reading this: go and enjoy. 1. Beds are comfy. 2. Water availability. 3. Seating outside in the shade to enjoy the scenery, a glass of wine, reflect on the day, and enjoy nature and quietness. 4. The smell when you enter gives a feeling of freshness. 5. WiFi is as promised on the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Bekertjie vars melk in die yskas - baie dankie! Beddegoed kort aandag, paslaken is nie lekker nie. DSTV en WiFi sal lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Baie dankie, ons het aandag gegee aan die linne. Wi-Fi te onbetroubaar om as standaard aan te bied en die TV- die uitsig bied met elke sonsak vir ons iets nuut uit God se hand om te waardeer.

Niekerk's View
Bernadette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dankie Henko en Riekie, dit was 'n wonderlike oase vir moeë reisigers. Henko het ons goeie raad gegee oor Augrabies en ons het heerlik gebraai elke aand met wingerdhout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelike gasvrou het ons vriendelik ontvang en die eenheid gaan wys.

Sy het ook aan ons 'n goeie restaurant aanbeveel en Lake Grappa se beesstert was die beste in 'n lang tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mymoena I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mymoena I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit. Friendly hosts. Very Romantic and tranquil atmosphere. Excellent, wish we could stay but will definitely return.

The unit exceeded our expectations and was gorgeous, very clean, well-prepared, and practical. The farm surroundings and waking up to the farm lifestyle was great. We really enjoyed our stay and the morning walks to greet the farm animals with the farm dog, Bella, were epic. A memory that I cherish as a city person. Well done to the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaaskuier. Bella maak haar sommer tuis.

Heerlik rustig en baie mooi toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C
Gesin met tieners

Rustige verblyf, baie sentraal en die eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Baie dankie.

My kinders het die diere baie geniet. Ons het die kat swaar gegroet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amoré B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré B

Rustig.

Netjiese plekkie en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelike diens, veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Lekker buitebraai met oorvloed hout. Baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf by Niekerk's View geniet. Die verblyf is gemaklik en alles wat jy mag benodig.

Die verblyf is netjies met alle nodige gereiwe en toebehore vir 'n gemaklike tyd. Riekie het ons hartlik ontvang ten spyte van ons laat aankoms op 'n Sondag aand. Baie dankie vir 'n aangename tyd in julle pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Augrabies was even van my hoogtepunte.

Ons het geen klagtes. Dit was baie lekker gewees. Die eienaar is vriendelik en als is daar. Sal teruggaan enige dag. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-omgewing. Baie ontspannend.

Die doel van die besoek was om die Augrabiese waterval te besoek. Niekerk's View is baie geskik geleë. Slegs 20 km vanaf die Valle. Riekie het ons vriendelik ontvang en handige inligting verskaf aangaande ander besienswaardighede in die omgewing. Was 'n rustige en ontspanne paar dae by hulle op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, met vriendelike diens.

Plekkie was baie mooi en skoon en netjies met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het heerlik gebly. Die plaasgeluide was goed vir die siel. Selfs Bella, die hond en die kat was vriendelik. Beveel Niekerks View met 'n geruste hart vir enigiemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en 'n baie mooi ontwerpte en versierde eenheid met soveel aandag aan detail.

Ons is vriendelik deur Henko ontvang in 'n skaduryke tuin wat spesiaal natgemaak is om die warm middag af te koel. Ons het die laatmiddag heerlik ontspan by die braaiplek met heerlike wingerd stompe vuurgemaak. Moet se die spesiale versorging, netheid en kliniese skoon eenheid het my die meeste beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim en skoon woonstel met alles wat jy benodig.

Die gasheer was baie behulpsaam met wenke ten aansien van die omgewing. Dit was heerlik om met plaasgeluide wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan En Rina O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan En Rina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustig en stil. Lieflike omgewing.

Riekie het ons baie gasvry ontvang. Ons kamer was netjies en modern ingerig. Gerieflik en pragtig. Baie dankie ook vir die heerlike beskuit Riekie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Heerlike plekkie om te bly en baie vriendelik ontvang. Alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean room. One night's stay was not enough.

Friendly host. Everything was so clean, including the garden. We loved our stay on this farm with goats, sheep and chickens. The view of the wine farm was so beautiful as we wake up early in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emily H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie vriendelike eienaars. Hulle het ons heeltyd op hoogte gehou van gebeure byvoorbeeld, beurtkrag ens. Al wat ek sal aanraai is dat hulle besem en mop in die kamer hou omdat hulle nie self die plek daagliks skoonmaak nie. Andersins was dit 'n heel aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ikanyeng C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ikanyeng C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay with a nice welcome.

It will be good to have a TV in the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Pragtige plekkie in 'n unieke omgewing. Dit is deel van 'n werkende plaas so jy hoor en sien skape en wingerde en ongelukkig ook die skure wat jou uitsig bietjie belemmer, maar die res van die plek en die vriendelikheid van die eienaar maak op vir die res. Die bed is die beste bed waarop ek in 'n lang tyd geslaap het en dit sluit my eie bed ook in. Was baie lekker dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Riekie van Niekerk

Niekerk's View
Henriëtte B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Heerlik gerus en ontspan! Perfek geleë en wonderlike gasvryheid! Ons sien jul beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gou weer.

Niekerk's View
Marieke F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke F
Gesin met klein kinders

Lieflike plaas-atmosfeer met goeie ligging.

Vriendelike mense en pragtige omgewing. Verblyf is goed ingerig, gemaklik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was eenvoudig fantasties. Dankie het dit baie geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en huislik - baie netjies.

Die verblyf op die werkende plaas was fantasties. Dit het gevoel asof ek tuis gekom het na 'n lang reis. Bella, die boerboel, het my hart gesteel en die grys katjie was my hart se punt. Dis lekker om die skape te sien en hoor. Avril het ons hartlik verwelkom en Riekie het geskakel om te hoor dat alles in orde was. Ek sal enige tyd teruggaan en die plek aanbeveel - hierdie keer langer as die 4 dae wat ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly, Riekie.

Niekerk's View
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie vriendelike en gasvrye mense.

Baie billik geprys. Uitstekende verblyf vir 'n besoek aan Augrabies. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Gun gaste hul privaatheid. Lekker braaigeriewe met heerlike hout. Vir 2 persone 'n ideale tussenstop na Namakwaland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareths F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareths F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, pragtige en rustige omgewing.

Vriendelike gasheer en gasvrou, mooi en netjiese skoon kamer, lekker oornagplek, een aand se oorslaap was te kort, mens wil langer bly. Mooiste boerboel, Bella, net so vriendelik. Ons beveel Niekerk's View definitief aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Hi, baie dankie. Dit was ń groot plesier om julle as gaste te ontvang. Kim kuier gerus weer.
Riekie

Niekerk's View
Mike M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay on this working farm overlooking the vineyards.

Easy to walk around this "island" in the Gariep amidst amazing bird life and end-of-summer vines stretching as far as one can see.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was mal oor ons verblyf op hierdie werkende plaas met uitsig oor die wingerde.

Maklik om in die Gariep in hierdie "eiland" te stap te midde ongelooflike voëllewe en die einde-van-die-somer-wingerde so ver as wat jy kan sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Dear Mike,
Thank you for your kind review. I'm glad you enjoyed your stay with us at Niekerk's View. It was a privilege to host you.
Be safe.
Kind regards,
Riekie
Niekerk's View

Niekerk's View
Bert K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent stay with everything you ever wanted in a very nice location.

Everything was just fabulous. We thoroughly enjoyed our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Thank you for the review. It was a privilege to be your host. Hope to see you again.

Niekerk's View
Wilma B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, pragtig en skoon.

Joviaal ontvang en alles was perfek na ons smaak. Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Niekerk's View
Lynnette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect home in the Green Kalahari.

We experienced warm, kind hospitality that far exceeded our expectations. This is a perfect stopover on the way to Augrabies and vicinity, and we really enjoyed the peaceful farm atmosphere! Many thanks to Riekie and Henko.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Perfekte tuiste in die Groen Kalahari.

Ons is warm ontvang en die verblyf het ons verwagtinge oortref. Dit was die perfekte plek om oor te slaap vanaf Augrabies en ons het regtig die plaasatmosfeer geniet! Baie dankie aan Riekie en Henko.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was n plesier om julle te ontvang.
Hoop om julle weer te sien!!

Niekerk's View
Tanya G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation in an amazing spot.

We loved our stay here. Accommodation was lovely with all we needed. Location is beautiful and we enjoyed being on a farm surrounded by vineyards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, heerlik rustig.

Gasvrou is baie baie vriendelik en dit was heerlik om een nag daar te oornag, ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Niekerk's View se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Dries. Dit was net n plesier om julle te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien!

Niekerk's View
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 106, Paardeneiland, Kakamas, 8873, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ0U70plJQ6N7cZR3eGf36AQ6YZFUiW9i3Bss6FuvQK6dvx8bOg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Plot 106 Paarden Island 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.708345 20.502547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem