Niekerk's View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Carl H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Aangename ondervinding. Aangename gasheer en vriendelike ontvangs. Skoon netjiese eenheid met alle toebehore in puik toestand. Sal weer gebruik maak van gastehuis in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta T
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie vriendelike mense en so behulpsaam. Baie netjies. Lekker rustig en stil, die seuns het dit so geniet om met ou groot Bella "die hond" op die grasperk te speel, sy is so rustig en pla glad nie. Sal enige tyd weer daar gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestia M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig, verfrissend en kalmerend. Kom terug met 'n lied in my hart. Baie lekker gebly. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan. Die rustigheid en die voëlgesang en skapies wat blêr in die oggend was so spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenifer P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pleasant and we enjoyed the hospitality. We had a pleasant stay from day no. 1 with our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Vriendelike gasvrou en mooi omgewing. Baie rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal Niekerks View beslis aanbeveel 10/10 vir hulle. Riekie is 'n besonderse mens. Ons het onmiddellik welkom gevoel. Ons het heerlik gekuier. Kamers is pragtig en baie gerieflik. Ons het probleme met ons voertuig gehad en Riekie het uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kon en alles vir ons so gemaklik moontlik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Absoluut die moeite werd. Rustige, lieflike plek. Wonderlike eienaars. Hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Aangename verblyf en vriendelike diens. Die eenhede is goed ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg. Riekie is behulpsaam en verskaf nuttige inligting oor die omgewing se doen-dinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isabella Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nice place to stay. We stayed very comfortably there and enjoyed the animals all around. We really enjoyed the company of Bella the dog. What an absolute sweetie pie she is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig en stil. Goeie waarde teen billike tarief. Aangename plaasverblyf. Die woonstel is met sorg en hoë kwaliteit gedoen. Alles was in uitstekende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 106, Paarden Island, Kakamas, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ0U70plJQ6N7cZR3eGf36AQ6YZFUiW9i3Bss6FuvQK6dvx8bOg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 Plot 106 Paarden Island 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.708345 20.502547
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang