Niki's Stonehouse B&B
Opsomming van Resensie
Beatrice D - Aug 2020
Gemiddeld
Puik diens en gerieflike verblyf.
Melissa M - Jan 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Niki's Stonehouse B&B's terugvoer
Baie dankie! Emma is regtig 'n ster by die Gastehuis. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, dit gaan baie beteken vir Emma en Polina wat altyd sorg dat alles gerieflik is vir die gaste.
Nicolien
Hayley A - Jun 2019
Gemiddeld
Excellent experience.
Sandra S - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was 5-sterverblyf en die etes was met spesiale sorg voorberei.
Niki's Stonehouse B&B's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Vriendelike gaste maak vir n mens alles die moeite werd.
Baie dankie.
Nicolien
R E R - Des 2018
Gemiddeld
Baie goed.
Niki's Stonehouse B&B's terugvoer
Groot dankie dat julle so positief is oor Niki's Stonehouse.
Dit spoor ons aan om net te verbeter op ons diens.
Joe C - Sep 2018
Gemiddeld
Fantastiese verblyf met ou-wêreldse sjarme!
Niki's Stonehouse B&B's terugvoer
Baie dankie vir alles wat positief is, ek al verseker sorg dat ons diens verbeter.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 38, H/v Frankfortstraat, Villiers, 9840, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom