+36
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Nine Loch is 'n gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van Bryanston en grens aan die Bryanston Country Club. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en spyseniering vir funksies of geleenthede word op die perseel aangebied.

Verblyf word in 3 suites gebied en elke suite het slaapplek vir 2 gaste. Die Marble-suite het 'n koninggrootte-bed en die Woodland-suite en Fountain-suite het elk 'n koningingrootte-bed. Twee van die suites het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die Fountain-suite het 'n volledige en suite-badkamer. Die suites het ook 'n glaswerklessenaar, 'n ingeboude kas of aantrekkamer, en 'n bagasiebankie of 'n rusbank.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en die hoofhuis se leefareas waar ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Middag- en aandete is ook op vooraf versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Verder kan gaste in die gemeenskaplike swembad of in die tuin ontspan. Nine Loch is 2,3 km vanaf die Sandton Mediclinic en daar is parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eben V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld, baie mooi en rustig, Peter doen sy bes om jou tuis te laat. Ons het baie lekker gebly, Peter is baie hulpvaardig en 'n goeie ga...
Sien meer
Mrt 2026
Servaas V
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim en skoon kamers in baie mooi en stil woonbuurt. Die plek is baie mooi en het alles in wat ek nodig gehad het. Die kamers is lekker ruim en het 'n...
Sien meer
Feb 2026
Leni V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik goed. Pragtig. Uitstekende diens.
Feb 2026
Lise M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker! Rustig.
Feb 2026
Liezel L
Besigheidsreis
5.0
Sal weer van Nine Loch verblyf gebruikmaak. Peter was baie behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend met inkloktyd.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Nine Loch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Loch Road, Bryanston, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0042585078cf675b1cdd288331e5a52b605db73efb9424692335648c94a52e8409ecc39dd87aa251021f36f84b6a1d64e6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 9 Loch Road Bryanston 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.058855085683 28.001625398777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang