Voor-Paardeberg Wyn Wyk Akkommodasie by Nine Oaks Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+81

Nine Oaks Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Nine Oaks Self-catering Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louise B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf vir die hele familie vir 'n troue.

Genoeg slaapplek vir almal, klein en groot.

Charlene O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Gesin met tieners

Oortreflik.

Asemrowend, netjies, pragtige plaasligging. Meer as wat ek verwag het. Vriendelike mense. Enige tyd sal ek beslis weer Nine Oaks Self-catering Accommodation besoek.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Wilna C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C

Ons tydjie by Nine Oaks was wonderlik.

Ek sal Nine Oaks vir almal aanbeveel, ons was verras met die netheid van die cottages en die uitsig het ons asems weggeslaan. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir wonderlike dienslewering.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Wilna, julle is enige tyd welkom. Gaste soos u maak dit vir ons die moeite werd. Groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Renier S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting overlooking mountains and valleys.

Good setting, lots of space.

Gert V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Het baie lekke gebly, is naby aan die dorp, maar is nie in die dorp nie. Uitsig vanaf die stoep is besonders.

Sien sterre.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Coenraad S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad S
Gesin met tieners

Goeie ligging, vriendelike ontvangs, nogal duur.

Die ligging is uitstekend en die bestuurder is baie behulpsaam. Nogal duur en kleinerig, so baie goed vir 'n basis, maar nie noodwendig om tyd daar te spandeer nie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie Coenraad.

Julle bespreking was vir 6 gaste teen minder as R300pppn. Ons het groter plekke ook beskikbaar soos in ons advertensie beskryf by Lekkeslaap. Baie dankie dat julle ons plek so netjies agtergelos het en vir julle vriendelikheid.

Groete.
Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Julie N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld. Skoon, netjies en veilig.

Die kliëntediens was uitstekend. Die kamer was skoon en netjies. Sal definitief weer soontoe gaan.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Julie.Dis altyd lekker om gaste soos julle te akkommodeer.Groete.Nine Oaks span.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Isaac D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac D
Saam met vriende

Lekker plekkie vir vriende of families.

Sal enige tyd weer gebruik maak van Nine Oaks. Goeie waarde vir geld.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Groete, Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Erica C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica C
Gesin met tieners

Aangename verblyf.

Ons het lekker gebly, maar daar is 'n paar dinge wat kan verbeter. Die yskas was te klein vir langtermynverblyf, die yskas het ook nie koud gemaak nie. Die loftkamer was baie warm, sal aanbeveel om daar 'n waaier in te sit. Die lugreëlaar maak nie daar koud nie. Die bank in die leefvertrek kan opgegradeer word, die bankie wat nou daar in is, is baie eenvoudig.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie Erica, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons het besef die kroeg yskassies is te klein as dit kom by langtermyn verblyf en het 'n groot kisvrieskas wat julle met graagte kon gebruik het, wat in die was/stryk kamer staan. Jammer julle het nie gevra vir nog vries plek nie. Ons het ook n 'coolerbox' in elke huisie.
Die lugreëllaar is n 18000btu en is geskik vir die huisie se grootte. As julle verstelling reg was sodat die koue lug opblaas na die loft, behoort dit goed te gewerk het. Ons sal egter aandag gee om dalk 'n staan waaier in die boonste verdieping te sit en ook gemakliker banke in die TV vertrek. Baie dankie vir die terugvoering, dit laat ons ruimte vir verbetering toe. Groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Janine L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met vriende

Pragtige uitsig en goedingerigte fasiliteite.

Om by Nine Oaks te bly voel soos om op 'n familievriend se plaas te kuier - ons is baie gemaklik laat voel van die begin af en het die pragtige uitsig vanaf ons grasperk verskriklik geniet. Die huisies was mooi netjies en goed ingerig met basiese geriewe - alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek van die stad af! Die swembad was ook heerlik gewees en ons sal verseker Nine Oaks aanbeveel!

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Janine.
Gaste soos julle is altyd baie welkom en die plekkies is netjies agtergelos.
Kom gerus weer.
Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Christa E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E
Saam met vriende

Fantasties!

Die beskuit was besonders lekker.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie, julle is meer as welkom.
Lekker tuisgebakte beskuit affie plaas af.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Richard N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N
Saam met vriende

Best views in Paarl, close to the town but it feels like you're in the deep country.

Lots to do nearby and all in close proximity.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Many thanks Richard, you were most welcome.
Jak & Nine Oaks Team.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Pieter R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met vriende

Baie lekker.

Was heeltemal aanvaarbaar. Parkering ook nie 'n probleem nie. Pragtige uitsig.

Zelda S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meubels in gebrek en matrasse laat veel te wense oor.

Beddegoed oud en nodig om vervang te word. Buiten 'n fantastiese ligging is daar regtig niks om aan te beveel nie. Meubels in sitkamer ontbreek. Die een bank wat daar was kon nie die gewig van twee mense hanteer nie en ons het op kussings op die vloer gesit.

Nine Oaks Self-catering Accommodation's terugvoer

Dit is die eerste keer dat ons ooit so 'n klagte ontvang. Die betrokke kothuisie het 2 slaapkamers en 'n kombuis/eetkamer en kan tot 4 persone akkommodeer. Daar is 'n tafel met 4 stoele, 4 ekstra tuinstoele asook 'n bank in die leefarea. Buite op die stoep is ook 'n bank met 4 sitplekke. Die 3 gaste wat daar tuis was het dus 8 stoele en 'n bank gehad tot hul beskikking. Die ruimte is beperk en daar is beslis nie spasie vir nog meubels nie. Ons bied selfsorg verblyf aan teen 'n baie billike prys. Ons meng nie sommer in met ons gaste nie omdat dit selfsorg geriewe is, maar sal aan enige gas se behoeftes aandag gee as daar iets is wat pla. Die gaste het ons glad nie genader vir enige hulp nie. Ons wil graag alle voornemende gaste verseker dat ons nie ou beddegoed aan gaste voorsien nie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Sj P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sj P
Gesin met tieners

Baie tevrede en sal dit aanbeveel!

Uitstekende verblyf uit die dorp maar ook in die dorp. Probleem met my motor gehad en hulle was baie tegemoetkomend toe ek nie 10:00 kon ontruim nie.

Sharmane M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilig!

Baie dankie vir heerlike verblyf by julle. Alles was skoon en netjies en dit was 'n aangename ervaring. Ek sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel by ander mense.

Kusjka D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kusjka D
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, rustig.

Vir 'n paartjie wat alleen wil wegbreek is dit 'n goeie idee, maar daar was niks vir ons kinders om te doen nie. Die swembad was vuil en baie ver weg. Ons het in Laan 1 gebly en die krane in badkamer was nie lekker nie. Daar kan ook gemakliker stoele op die stoep wees.

Theresa J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis beslis 'n plekkie wat ek sal aanbeveel vir enigiemand wat rustigheid soek en wil wegkom van die stad se lawaai.

Dit was 'n wonderlike tyd, ons kon maklik strand toe ry of die wynkelders gaan besoek. Saans het ons gebraai of by een van die restaurante wat ook op wynplase geleë is gaan eet. Soggens het ons op die plaas gaan stap en sommer van die druiwe geëet wat aan die wingerde hang. Daar is 'n swembad om te gaan afkoel en 'n wassery op die perseel. Die huisie is goed toegerus, met regtig alles wat ons nodig gehad het. Dit is nie luuks nie, maar alles is pragtig en moeite is gedoen met dekor. Die uitsig is asemrowend, dit is stil veilig en naby aan alles. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand en sal graag weer daar gaan bly.

Louis N - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Ons het sommer 'n paar dae langer gebly!

Sien die sterre hieronder.

Abrie K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie K

'n Gemaklike en skoon kuierhuis vir groter groepe, naby aan winkels en hoofroetes.

Die huis en beddegoed was skoon en netjies, en in 'n stil en rustige omgewing. Daar was genoegsame breekware en messe en vurke, maar 'n tekort aan potte en panne vir groter groepe wat self kos wil maak. Ons het lekker gebly en lekker gekuier.

Humphrey F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey F
Gesin met klein kinders

Very good

A good stay in Paarl.

Elmarie V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Die mooiste Kaapse uitsig vanaf jou voorstoep!

Die plekkies is baie oulik gemeubileer en skoon.

Greta B - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Greta B
Saam met vriende

Dit was lekker maar

Koud en nat. Die kussings het 'n was nodig en die beddegoed is skraps.

Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Northern Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTc3NmI4LWJmMzAtNDQwYS04YzM3LTUyMmM3NzdmOTBlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Main Road Northern-Paarl 7630 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.682746687873 18.944764137268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za