NinetySix on Valley View
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540, Walkerson's Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R8 100 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
NinetySix on Valley View is in 'n moderne plattelandse villa op die Walkerson's Privaat Landgoed in Dullstroom. Die landgoed spog met die pragtige vallei en die Lunsklip-rivier.
Die villa is mooi versier en ruim. Die moderne villa beskik oor 5 unieke kamers met en suite-badkamers. Daar is 4 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 1 met 2 enkelbeddens. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort en die ander 3 het slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, gemaklike sitplek, gas-kaggel en 'n TV. Die dakkamer het 'n tafelsokker-tafel, dagbeddens, 'n TV en 'n badkamer met 'n stort.
Die stoep lei na 'n boma, 'n braai en 'n pizza-oond. Aktiwiteite sluit kunsvlieghengel en stap in. Die verblyf beloof om 'n wonderlike wegbreek in te hou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Audrey Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 52
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R540, Walkerson's Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540, Walkerson's Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga