Mpumalanga Akkommodasie by Nirvana Country House | LekkeSlaap
+56
+56

Nirvana Country House

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 524 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barberton-weg R40, Ingang 47, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nirvana Country House skuil op 'n prentjiemooi plaas 16 km buite Nelspruit op die R40 in die rigting van Barberton in die Laeveld. Dié gastehuis het 'n asemrowende uitsig oor die De Kaap-vallei en is die tuiste van diere wat vrylik rondloop, sowel as Chimp Eden. Dis 'n unieke selfsorg-oase weg van die gejaag van die stad en het pragtige uitsigte, golwende heuwels, konferensiegeriewe, trou-venues, bergfietsroetes, voëlkykroetes, 'n swembad en 'n tennisbaan.

Verblyf word in 12 individueel versierde suites gebied wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, of slegs 2 volwassenes bied. Die suites beskik oor ’n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens. ’n Paar van die suites het ’n slaapbank of ekstra beddens en elke suite het ’n en suite-badkamer.

Elke kamer het gratis WiFi, ’n slim-TV, kluis, verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook ’n eetarea naby wat ontbyt en aandete teen verskillende kostes bied. Die gastehuis spog met ’n gesondheidspa wat masseerterapie bied.

Nirvana Country House is sowat 44 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 83 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelane Hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Nirvana Country House
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Barberton-weg R40, Ingang 47, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Nirvana Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 524
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R1 524
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 524
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barberton-weg R40, Ingang 47, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4LgjSh5FvvER3bNjcswDFqrqknfbG4JhvjZzqoN7THlKsnO1uJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 524  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 R40 Barberton Road 47 Entrance 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.577009 31.005568
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za