Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkasa Lupala Tented Lodge

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 42

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nkasa Lupala Tented Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tertia W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia W
Gesin met tieners

'n Absolute belewenis en beslis die hoogtepunt van al die toere of reise wat ons al ooit oor die jare afgelê het!

Ongerepte natuur met baie wild wat onverstoord daarin kan leef. 'n Lieflike gaste-opset met veilige tente en gasvryheid van die eienaar en sy personeel. Die maaltye was boonop heerlik. Al wat bietjie gepla het, was die onbeskikbaarheid van warm water vir stort. Steeds sal ons wil teruggaan, die drie nagte was te kort! Net jammer dat ons geen renosters in die omgewing kon sien nie. Die rivierrit tussen die seekoeie deur was super spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupala-eiland, Nkasa Lupala Nasionale Park, Caprivi, 0000, Zambezi
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8160789fbc7bc511537631d5e941ebec6c7803a74532fa1472616bd72345567126dfe53d1489666768c2fa76392d30ef395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Lupala island Nkasa Lupala National Park 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.329375 23.672084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem