NMB Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 21, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
NMB Guest House is in 'n stil buurt in Ermelo en bied verblyf vir sakereisigers, oornaggaste of diegene wat vir familie kom kuier. Dit is naby winkels, restaurante en bied maklike toegang tot die hoofsnelweë.
Die gastehuis beskik oor 9 kamers. Die standaard dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die groot standaard suite het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kamer het 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.
Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin wat van die kamers af gesien kan word, asook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Nozipho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Cloetestraat 21, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink NMB Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 21, Ermelo, 2350, Mpumalanga