Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabella No. 2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle kinders van 0 tot 18 jaar bly betaal 100% van die volwassenestarief.
Skottelgoed kan teen R100 per dag gewas word.
Die akkommodasie sal geensins aan persone onder 21 jaar verhuur word tensy deur hulle deur 2 volwassenes vergesel word nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal terugbetaal word binne 10 dae nadat ons die breekskadedeposito-vorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade is nie.
Alle besprekings moet ten minste 1 week voor die inklokdatum volledig betaal wees. 50% van die volle bedrag moet met bespreking betaal word en die balans moet 1 week voor die inklokdatum aan Zest Holidays betaal word en die volle bedrag moet teen die inklokdatum betaal word.
Indien gaste kanselleer is die deposito slegs terugbetaalbaar indien 'n plaasvervangerbespreking gevind kan word.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal onmiddellike uitsetting plaasvind.
Rook is verbode in die eenhede.
Volume moet te alle tye op 'n aanvaarbare vlak gehou word.
Ons akkommodasie is nie geskik vir gaste wat beoog om luidrugtige musiek of speletjies te speel, of partytjies van enige aard te hou nie.
Indien die huurders ander gaste of permanente inwoners steur kan hulle uitgesit word sonder terugbetaling.
Inkloktyd: stiptelik om 13:00. Uitkloktyd: stiptelik om 10:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat indien hulle met enige troeteldiere aankom aangesien dit die beheerliggaam se reëls breek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 2 Arabella, Margate Strandmeer, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3b8e56ef4ba40d75618ca630033689ecaf958dcdf555e0e3ea72693868c1fbead3b1fa256c07d73c8a0f947a52b464646c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 No 2 Arabella Margate Lagoon 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.8586191 30.3720836