4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Sandz, 3 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz) is 'n selfsorgwoonstel in Strand, sentraal geleë naby die strand en die openbare swembad. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp wat 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike sitkamer insluit. Die kombuis beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met vier stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.
Veilige, toesluitbare parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Celeste Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- The Sandz, 3 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz) het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Sandz, 3 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang